BSc in Chemie
Hierdie program bied drie strome waarvan jy een kies:
Chemie en Polimeerwetenskap
Chemiese Biologie of
Toegepaste en Volhoubare Chemie
Chemie met Chemiese Ingenieurswese
Die vier strome se eerste studiejaar stem grootliks ooreen, maar Biologie is 'n verpligte eerstejaarsvak vir die stroom Chemiese Biologie.
Kontakbesonderhede
Programoorsig
Duur
Drie jaar
Kampus
Stellenbosch
Meer inligting
Vou alles toe
Loopbaangeleenthede
Navorsingswetenskaplike,
gehalteversekeringsbestuurder, rampbestuurbeampte,
analitiese chemikus, toksikoloog, farmakoloog, loopbane in die
verpakkings-, verf-, kleefmiddel- en tekstielbedryf, sowel as in die
vervaardigingsektor of by verskaffers van grondstowwe, loopbane
gemoeid met die beplanning en bedryf van chemiese aanlegte,
die ontwikkeling van analitiese metodes en produksieprosesse,
bemarking van chemikalieë en wetenskapsinstrumente,
omgewingswetenskaplike, forensiese analis, vervaardiger
van plaagdoders, farmaseutiese produkte, kosmetiese en
reukwaterprodukte, chemikus gemoeid met proses- en
gehaltebeheer van grondstowwe en vervaardigde produkte,
produkontwikkelaar (prosteses, sportdrag, sporttoerusting,
beskermende klere), tekstielwetenskaplike (mediese tekstiele,
nywerheidstekstiele, mikrovesels, nanovesels), tegniese
verkoopsbestuurder, produksiebestuurder, gehaltebestuurder,
aankoper, Fisiese Wetenskappe-onderwyser (ná voltooiing van
Nagraadse Onderwyssertifikaat), patentprokureur (met die nodige
nagraadse kwalifikasie).

Beroepe:
Chemikus
Analis
Minimum toelatingsvereistes – NSS/IEB
- ’n Gemiddelde prestasie van ten minste 65% in die NSS
(Lewensoriëntering uitgesluit)
- Afrikaans OF Engels (Huistaal of Eerste Addisionele Taal) 50%
- Fisiese Wetenskappe 50%
- Wiskunde 70%

Minimum toelatingsvereistes – internasionale kurrikula
IEB-ISC
IEB-ISC (NBTs compulsory) IEB-ISC aggregate of at least 65% (excluding Active Citizenry) Mathematics 70% Physical Sciences (Physics AND Chemistry) 50% English Home Language 50% OR Afrikaans Home Language 50% OR Afrikaans or English First Additional Language 50% Applicants are also subjected to selection according to selection criteria
German Abitur
University Exemption with 65% average
English 5 (Nam 7)
Maths 8 (Nam 10)
Physics AND Chemistry 5 (Nam 7
International Baccalaureate Diploma (IB Diploma)
University Exemption with 65% average
English 4 on HL or 5 on SL
Maths 4 on HL or 5 on SL
Physics AND Chemistry 4 on HL or 5 on SL
Cambridge International/Pearson Edexcel AS-level , IGCSE/O-level
University Exemption with
65% average
Afrikaans or English, First or Second Language, C on AS-Level or B on GCSE/O-Level
Maths B on AS-Level
Physics AND Chemistry a C on AS-Level
Cambridge International/Pearson Edexcel A-level , IGCSE/O-level
University Exemption with
65% average
Afrikaans or English, First or Second Language, E on A-Level, or B on GCSE/O-Level
Maths D on A-Level
Physics AND Chemistry an E on A-Level

Programstruktuur
Voltyds
Last updated
01 April 2026
Vrywaring:
Die Universiteit behou die reg voor om die inligting op hierdie webblad te enige tyd te wysig. Hoewel alle pogings aangewend word om te verseker dat die inligting wat verskaf word, akkuraat en volledig is, kan dit verander of verouderd raak. Dit bly die verantwoordelikheid van voornemende studente om alle besonderhede in die betrokke fakulteitsjaarboek na te gaan of direk by die betrokke departement te bevestig.