Skip to main content

BA in Taal en Kultuur

Baccalaureusgraad
ID:
0100_132_L100

n BA in Taal en Kultuur berei jou voor op die wêreld van môre, 'n wêreld van diversiteit en veeltaligheid. In hierdie wêreld sal net een taal, of selfs twee, nie voldoende wees om 'n beroep oor tradisionele lands- en taalgrense te beoefen nie. Die moontlikhede is eindeloos en sluit in beroepe soos die media en joernalistiek, die diplomatieke diens, die uitgewers- en boekbedryf, onderwys, toerisme, die musiek- en teaterwêreld, skakelwerk, kommunikasie en ander beroepe wat dalk nog nie eers bestaan nie. Die perke van jou taal bepaal die perke van jou wêreld. Moenie jou wêreld beperk nie!

Kontakbesonderhede
Cheryl Richardson
Faculty Administrator

Programoorsig

Duur
Drie jaar
Kampus
Stellenbosch

Meer inligting

Vou alles toe

Loopbaangeleenthede

Loopbane in beroepe wat kundigheid in tale en kultuur vereis, diplomatieke diens, onderwys, uitgewery, reklamewese, toerisme, joernalistiek en die vertaalbedryf.
Beroepe:
Diplomaat
Vertaler
Joernalis

Minimum toelatingsvereistes – NSS/IEB

- ’n Gemiddelde prestasie van ten minste 63% in die NSS (Lewensoriëntering uitgesluit)
- Huistaal 50%
- Eerste Addisionele Taal 50%

Minimum toelatingsvereistes – internasionale kurrikula

IEB-ISC

IEB-ISC (NBTs compulsory) IEB-ISC aggregate of at least 65% (excluding Active Citizenry)
- Home Language 50%
- First Additional Language 50%

German Abitur

University Exemption with
65% average
Language requirements will be satisfied by meeting the exemption requirements

International Baccalaureate Diploma (IB Diploma)

University Exemption with
65% average
Language requirements will be satisfied by meeting the exemption requirements

Cambridge International/Pearson Edexcel AS-level , IGCSE/O-level

University Exemption with
65% average
Language requirements will be satisfied by meeting the exemption requirements

Cambridge International/Pearson Edexcel A-level , IGCSE/O-level

University Exemption with
65% average
Language requirements will be satisfied by meeting the exemption requirements

Programstruktuur

Voltyds

Last updated 01 April 2026
Vrywaring:
Die Universiteit behou die reg voor om die inligting op hierdie webblad te enige tyd te wysig. Hoewel alle pogings aangewend word om te verseker dat die inligting wat verskaf word, akkuraat en volledig is, kan dit verander of verouderd raak. Dit bly die verantwoordelikheid van voornemende studente om alle besonderhede in die betrokke fakulteitsjaarboek na te gaan of direk by die betrokke departement te bevestig.

Aansoekdatums

Suid-Afrikaanse studente
Aansoeke open:
1 April 2026
Aansoeke sluit:
31 July 2026
Internasionale studente
Aansoeke open:
1 April 2026
Aansoeke sluit:
31 July 2026