B in Maatskaplike Werk
Hierdie vierjarige program rus jou toe met die nodige kennis, vaardighede en begrip om probleme wat in die wisselwerking tussen mense en hulle omgewing ontstaan, met 'n positiewe houding te benader en om die betrokkenes te bemagtig om hulle uitdagings selfstandig te hanteer. Die kwalifikasie lei tot 'n verskeidenheid beroepsmoontlikhede in staatsdepartemente op nasionale, provinsiale en plaaslike owerheidsvlakke, asook vrywillige welsynsorganisasies en nieregeringsorganisasies wat maatskaplike werkers in diens neem.
Kontakbesonderhede
Programoorsig
Duur
Vier jaar
Kampus
Stellenbosch
Meer inligting
Vou alles toe
Loopbaangeleenthede
Maatskaplike werker by ’n staatsdepartement, organisasie sonder winsoogmerk, fasiliteit vir persone met spesiale behoeftes, skool, hospitaal, in ’n arbeidsomgewing, en privaat praktyk. Kan ook internasionaal praktiseer.
Beroepe:
Maatskaplikewerker
Minimum toelatingsvereistes – NSS/IEB
’n Gemiddelde prestasie van ten minste 63% in die NSS (Lewensoriëntering uitgesluit)
- Huistaal 50%
- Eerste Addisionele Taal 40%
- Huistaal 50%
- Eerste Addisionele Taal 40%
Minimum toelatingsvereistes – internasionale kurrikula
IEB-ISC
IEB-ISC (NBTs compulsory) IEB-ISC aggregate of at least 65% (excluding Active Citizenry) Home Language 50% First Additional Language 50%
German Abitur
University Exemption with
65% average
Language requirements will be satisfied by meeting the exemption requirements
International Baccalaureate Diploma (IB Diploma)
University Exemption with
65% average
Language requirements will be satisfied by meeting the exemption requirements
Cambridge International/Pearson Edexcel AS-level , IGCSE/O-level
University Exemption with
65% average
Language requirements will be satisfied by meeting the exemption requirements
Cambridge International/Pearson Edexcel A-level , IGCSE/O-level

Programstruktuur
Voltyds
Last updated
01 April 2026
Vrywaring:
Die Universiteit behou die reg voor om die inligting op hierdie webblad te enige tyd te wysig. Hoewel alle pogings aangewend word om te verseker dat die inligting wat verskaf word, akkuraat en volledig is, kan dit verander of verouderd raak. Dit bly die verantwoordelikheid van voornemende studente om alle besonderhede in die betrokke fakulteitsjaarboek na te gaan of direk by die betrokke departement te bevestig.