Skip to main content

BScAgric in Landbou-ekonomie

Baccalaureusgraad
ID:
0271_109_A101

Hierdie vierjarige program vestig vaardighede in die gebruik van landbou-ekonomiese en -bestuurstegnieke onder voornemende landbou-ekonome en bestuurskundiges in die openbare en privaat sektor. Die program bied 'n keuse uit die volgende studierigtings: landbou-ekonomiese analise, landbou-ekonomiese analise en -bestuur, landbou-ekonomiese analise en bestuur met voedselwetenskap, en landbou-ekonomie met voedselwetenskap (voedselverwerkingsbestuur).

Kontakbesonderhede
Erik van Zyl
Faculty Administrator
Monika Basson
Undergraduate Recruitment and Marketing

Programoorsig

Duur
Vier jaar
Kampus
Stellenbosch

Meer inligting

Vou alles toe

Loopbaangeleenthede

Navorser op die gebied van makroekonomiese analise (impakstudie en ontwerp van landbou- en voedselbeleid); landbou-ekonoom by ’n finansiële instelling of bemarkingsorganisasie (waardasies, risiko-ontledings, sakeplanne, kontantvloei); bestuurder en spesialis by openbaresektor- of internasionale organisasies gemoeid met ekonomiese ontwikkeling (soos die Wêreldbank). Bestuurder van voedselverwerkingsondernemings.
Beroepe:
Ekonoom
Navorser
Bestuurder

Minimum toelatingsvereistes – NSS/IEB

- ’n Gemiddelde prestasie van ten minste 60% in die NSS (Lewensoriëntering uitgesluit)
- Engels OF Afrikaans (Huistaal of Eerste Addisionele Taal) 50%
- Wiskunde 60%
- Fisiese Wetenskappe (Fisika en Chemie) 50%

Minimum toelatingsvereistes – internasionale kurrikula

IEB-ISC

IEB-ISC (write NBTs) IEB-ISC aggregate of at least 60% (excluding Active Citizenry) English OR Afrikaans Home Language or First Additional Language 50%Mathematics 60% Physical Sciences (Physics AND Chemistry) 50%

German Abitur

University Exemption with 60% average
Afrikaans or English, First or
Second Language, 4 (Nam 6)
Maths 6 (Nam 8)
Physics AND Chemistry 4 (Nam 6)

International Baccalaureate Diploma (IB Diploma)

University Exemption with 60% average
Afrikaans or English, First or
Second Language, 4 on HL or 5 on SL
Maths 4 on HL or 5 on SL
Physics AND Chemistry 4 on HL or 5 on SL

Cambridge International/Pearson Edexcel AS-level , IGCSE/O-level

University Exemption with
60% average
Afrikaans or English, First or Second Language, D on AS-Level or C on GCSE/O-Level
Maths C on AS-Level
Physics AND Chemistry D
on AS-Level

Cambridge International/Pearson Edexcel A-level , IGCSE/O-level

University Exemption with
60% average
Afrikaans or English,
First or Second language, E on A-Level or C on GCSE/O-Level
Maths E on A-Level
Physics AND Chemistry E
on A-Level

Programstruktuur

Voltyds

Last updated 01 April 2026
Vrywaring:
Die Universiteit behou die reg voor om die inligting op hierdie webblad te enige tyd te wysig. Hoewel alle pogings aangewend word om te verseker dat die inligting wat verskaf word, akkuraat en volledig is, kan dit verander of verouderd raak. Dit bly die verantwoordelikheid van voornemende studente om alle besonderhede in die betrokke fakulteitsjaarboek na te gaan of direk by die betrokke departement te bevestig.

Aansoekdatums

Suid-Afrikaanse studente
Aansoeke open:
1 April 2026
Aansoeke sluit:
31 July 2026

Internasionale studente
Aansoeke open:
1 April 2026
Aansoeke sluit:
31 July 2026