BCom (Aktuariële Wetenskap)
Hierdie program is die eerste stap in die opleiding van aktuarisse. Aktuarisse kan beskryf word as onafhanklike vakkundiges wat finansiële risiko's en onvoorsiene gebeurlikhede kan ontleed en in 'n model weergee. Hulle kan die risiko's opweeg en die resultate in finansiële terme verduidelik. Hierdie werk het direk te doen met die bestuur van bates en laste (soos beleggings en lenings) en die gepaardgaande risiko's.
Kontakbesonderhede
Programoorsig
Duur
Drie jaar
Kampus
Stellenbosch
Meer inligting
Vou alles toe
Loopbaangeleenthede
Om ’n aktuaris (genoot van die Aktuariële Vereniging van Suid-Afrika) te word, moet jy die 15 eksamens van die beroepsliggaam slaag en oor voldoende werkservaring beskik.
Suksesvolle universiteitstudie kan vrystelling van ’n aantal van hierdie eksamens tot gevolg hê.
Suksesvolle universiteitstudie kan vrystelling van ’n aantal van hierdie eksamens tot gevolg hê.
Beroepe:
Aktuaris
Minimum toelatingsvereistes – NSS/IEB
’n Gemiddelde prestasie van ten minste 80% in die NSS (Lewensoriëntering uitgesluit)
- Wiskunde 80%
- Huistaal 60%
- Indien die Huistaal hier bo nie Engels is nie, ook Engels Eerste Addisionele Taal 75%
- Wiskunde 80%
- Huistaal 60%
- Indien die Huistaal hier bo nie Engels is nie, ook Engels Eerste Addisionele Taal 75%
Minimum toelatingsvereistes – internasionale kurrikula
IEB-ISC
IEB-ISC write NBTs AQL and MAT IEB-ISC aggregate of at least 85% (excluding Active Citizenry) Mathematics 80% Home Language 60% If the Home Language (in the requirement above) is not English, then also English First Additional Language 75%
German Abitur
University Exemption with 85% average
English First Language 6 (Nam 8)
Maths 11 (Nam 12)
International Baccalaureate Diploma (IB Diploma)
University Exemption with 85% average
English First Language 4 on HL or as a Second Language 4 on HL or 5 on SL
Maths 6 on SL OR Maths 5 on HL
Cambridge International/Pearson Edexcel AS-level , IGCSE/O-level
University Exemption with
85% average
English First Language C on AS-Level/GCSE/O-Level
Maths A on AS-Level
Cambridge International/Pearson Edexcel A-level , IGCSE/O-level
University Exemption with
85% average
English First Language E on A-Level or C on GCSE/O-Level
Maths C on A-Leve

Programstruktuur
Voltyds
Last updated
01 April 2026
Vrywaring:
Die Universiteit behou die reg voor om die inligting op hierdie webblad te enige tyd te wysig. Hoewel alle pogings aangewend word om te verseker dat die inligting wat verskaf word, akkuraat en volledig is, kan dit verander of verouderd raak. Dit bly die verantwoordelikheid van voornemende studente om alle besonderhede in die betrokke fakulteitsjaarboek na te gaan of direk by die betrokke departement te bevestig.