Skip to main content

B in Datawetenskap

Baccalaureusgraad
ID:
0721_100_N101

Vir mense wat van rekenaars en wiskunde hou en om inligting deur data-analise te ontdek, gee die program B in Datawetenskap (BDatSci) deeglike onderbou in alle aspekte van die datalewensiklus. Die datalewensiklus behels data-insameling, -prosessering, -analise en -visualisering.

Bykomend hiertoe en om jou nog beter voor te berei vir die industrie, kies jy een van agt fokusareas (of strome). Só verwerf jy kundigheid in die toepassing van datawetenskap in ’n spesifieke gebied of spesialiseer jy in ’n sekere aspek van datawetenskap.

Kontakbesonderhede
Lauren Onraet
Faculty Administrator

Programoorsig

Duur
Vier jaar
Kampus
Stellenbosch

Meer inligting

Vou alles toe

Loopbaangeleenthede

Analis,
ontwikkelingschemikus, navorsingsassistent, chemikus ter plaatse,
mediese chemikus, datawetenskaplike, masjienleeringenieur,
masjienleerwetenskaplike, toepassingsargitek,
bedryfsintelligensieontwikkelaar, statistikus, data-analis,
skakelbeampte op medies wetenskaplike gebied, farmaseutiese
wetenskaplike, medewerker aan kliniese proewe, spesialis
in reguleringsake, farmakologiese waaksaamheidsbeampte,
gehalteversekeringspesialis, mediese verteenwoordiger,
mediese epidemioloog, biomediese ingenieur, analis op gebied
van verpersoonlikte geneeskunde, navorser op die terrein van
sisteembiologie.
Beroepe:
Analis
Wetenskaplike

Minimum toelatingsvereistes – NSS/IEB

- ’n Gemiddelde prestasie van ten minste 80% in die NSS
(Lewensoriëntering uitgesluit)
- Wiskunde 80%
- Afrikaans Huistaal 60% OF Engels Huistaal 60% OF Afrikaans
Eerste Addisionele Taal 75% OF Engels Eerste Addisionele Taal
75%

Minimum toelatingsvereistes – internasionale kurrikula

IEB-ISC

IEB-ISC write NBTs AQL and MAT IEB-ISC aggregate of at least 80% (excluding Active Citizenry)
- Mathematics 80%
- English Home Language 60% OR Afrikaans Home Language 60% OR Afrikaans First Additional Language 75% OR English First Additional Language 75%



German Abitur

University Exemption with 80% average
English 6 (Nam 8)
Maths 11 (Nam 12)

International Baccalaureate Diploma (IB Diploma)

University Exemption with 80% average
English First Language 4 on HL or as a Second Language 5 on HL or 6 on SL
Maths 5 on HL or 6 on SL

Cambridge International/Pearson Edexcel AS-level , IGCSE/O-level

University Exemption with
80% average
English First Language C on
AS-Level/GCSE/O-Level or as a Second Language C on AS-Level or A on GCSE/O-Level
Maths A on AS-Level

Cambridge International/Pearson Edexcel A-level , IGCSE/O-level

University Exemption with
80% average
English First Language E on
A-Level or C on GCSE/O-Level
Maths C on A-Level

Programstruktuur

Voltyds

Last updated 01 April 2026
Vrywaring:
Die Universiteit behou die reg voor om die inligting op hierdie webblad te enige tyd te wysig. Hoewel alle pogings aangewend word om te verseker dat die inligting wat verskaf word, akkuraat en volledig is, kan dit verander of verouderd raak. Dit bly die verantwoordelikheid van voornemende studente om alle besonderhede in die betrokke fakulteitsjaarboek na te gaan of direk by die betrokke departement te bevestig.

Aansoekdatums

Suid-Afrikaanse studente
Aansoeke open:
1 April 2026
Aansoeke sluit:
31 July 2026

Internasionale studente
Aansoeke open:
1 April 2026
Aansoeke sluit:
31 July 2026