Skip to main content

B in Datawetenskap

Baccalaureusgraad
ID:
0723_100_L100

Vir mense wat van rekenaars en wiskunde hou en om inligting deur data-analise te ontdek, gee die program B in Datawetenskap (BDatSci) deeglike onderbou in alle aspekte van die datalewensiklus. Die datalewensiklus behels data-insameling, -prosessering, -analise en -visualisering.

Bykomend hiertoe en om jou nog beter voor te berei vir die industrie, kies jy een van agt fokusareas (of strome). Só verwerf jy kundigheid in die toepassing van datawetenskap in ’n spesifieke gebied of spesialiseer jy in ’n sekere aspek van datawetenskap.

Kontakbesonderhede
Cheryl Richardson
Faculty Administrator

Programoorsig

Duur
Vier jaar
Kampus
Stellenbosch

Meer inligting

Vou alles toe

Loopbaangeleenthede

Geo-informatika is die wetenskap en tegnologie wat handel oor die struktuur en karakter van ruimtelike inligting, die vaslegging, klassifikasie en kwalifikasie daarvan, en hoe dit gestoor, verwerk, voorgestel en versprei word.
Beroepe:
Analis
Wetenskaplike

Minimum toelatingsvereistes – NSS/IEB

- ’n Gemiddelde prestasie van ten minste 80% in die NSS (Lewensoriëntering uitgesluit)
- Wiskunde 80%
- Afrikaans Huistaal 60% OF Engels Huistaal 60% OF Afrikaans Eerste Addisionele Taal 75% OF Engels Eerste Addisionele Taal 75%

Minimum toelatingsvereistes – internasionale kurrikula

IEB-ISC

IEB-ISC (NBTs compulsory) IEB-ISC aggregate of at least 80% (excluding Active Citizenry) Mathematics 80% Afrikaans Home Language 60% OR English Home Language 60% OR Afrikaans First Additional Language 75% OR English First Additional Language 75%

German Abitur

University Exemption with 80% average
English 9 (Nam 7)
Maths 11 (Nam 12)
For BA (Law), see under Faculty of Law

International Baccalaureate Diploma (IB Diploma)

University Exemption with 80% average
English First Language 4 on HL or as a Second Language 5 on HL or 6 on SL
Maths 6 on SL OR Maths 5 on HL
For BA (Law), see under Faculty of Law

Cambridge International/Pearson Edexcel AS-level , IGCSE/O-level

University Exemption with
80% average
English First Language C on AS-level or C on GCSE/O-level
Maths A on AS-level
For BA (Law), see under Faculty of Law

Cambridge International/Pearson Edexcel A-level , IGCSE/O-level

University Exemption with
80% average
English First Language E on A-Level or C on GCSE/O-Level
Maths C on A-Level
For BA (Law), see under Faculty of Law

Programstruktuur

Voltyds

Last updated 01 April 2026
Vrywaring:
Die Universiteit behou die reg voor om die inligting op hierdie webblad te enige tyd te wysig. Hoewel alle pogings aangewend word om te verseker dat die inligting wat verskaf word, akkuraat en volledig is, kan dit verander of verouderd raak. Dit bly die verantwoordelikheid van voornemende studente om alle besonderhede in die betrokke fakulteitsjaarboek na te gaan of direk by die betrokke departement te bevestig.

Aansoekdatums

Suid-Afrikaanse studente
Aansoeke open:
1 April 2026
Aansoeke sluit:
31 July 2026

Internasionale studente
Aansoeke open:
1 April 2026
Aansoeke sluit:
31 July 2026