
Internasionale Vertaaldag: Vertaling verbind mense uit verskillende taalagtergronde
30 September 2021
Donderdag 30 September is Internasionale Vertaaldag. In meningsartikels vir die media beklemtoon kenners aan die Universiteit Stellenbosch hoe vertaling help om mense uit verskillende taalagtergronde met mekaar te verbind. Klik op die skakels hieronder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Susan de Klerk & Harold Lesch (Cape Times)
- Kim Wallmach & Susan Lotz (News24)