Popular searches
330 resultate gevind
Stellenbosch University
Bongani se nalatenskap sal nog vir lank op US-kampus agterbly
Al het Bongani Mapumulo, 'n honneursgraduandus, se reis aan die Universiteit Stellenbosch (US) nou tot 'n einde gekom en al moet hy nou die kampus vaarwel toeroep om sy loopbaan te begin, sal sy nalatenskap om die US 'n beter plek vir...
Stellenbosch University
Voormalige SciMathUS-student droom groot ná sy graad vang
As 'n eerste generasie-universiteitstudent wat nooit as kind kon droom dat sy eendag haar studies aan 'n vooraanstaande hoëronderwysinrigting soos die Universiteit Stellenbosch (US) sou voltooi nie, het haar graaddrome haar aangemoedig om...
Stellenbosch University
US polimeerwetenskaplikes ontwikkel nuwe metode om lignien af te breek
Polimeerwetenskaplikes by die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n nuwe metode ontwikkel om lignien – 'n neweproduk in die papiervervaardigingsproses – af te breek tot waardevolle chemikalieë wat gebruik kan word as rou materiale in die...
Stellenbosch University
PhD karteer genoom van kritiek bedreigde Afrika-wildehond
Wanneer Christina Meiring haar PhD in Molekulêre Biologie vandag (5 April) van die Universiteit Stellenbosch (US) ontvang, merk dit die voltooiing van die eerste grootskaalse ondersoek in die genetiese diversiteit van die Afrika...
Stellenbosch University
Vasberadenheid en uithouvermoë help Dowe onderwyser sy droom bewaarheid
Tien jaar nadat hy gematrikuleer het, is Imran Bodalaji se droom verwesenlik om 'n onderwyser te word toe hy die verhoog oorgesteek het om sy BEd-graad te ontvang by die Universiteit Stellenbosch (US) se Desember-gradeplegtigheid. Hy is...
Stellenbosch University
Opkomende basketbalster gradueer nadat hy volbaanpers op studies toepas
Deur uitdagings op die basketbalbaan te oorkom, het dit die opkomende sportster Lutho Skweyiya gehelp om ook ’n dompelskoot in die akademiese arena aan te teken. Die Maties Sportman van die Jaar vir 2023 het 14 Desember sy nagraadse...
Maties Sport
Maties vasbeslote om USSA-titels suksesvol te verdedig
In 2023 het die Maroenmasjien drie goue USSA-medaljes – netbal, 15man-rugby en vroue-hokkie – gewen en is vasbeslote om om vanjaar dié titels weer Matieland toe te bring. Die 2024-byeenkomste vind meestal in Johannesburg plaas, terwyl mans-...
Stellenbosch University
Werk, gesin en ʼn MBA: Edwin Kriel se doelgedrewe leierskapsreis
Edwin Kriel (39), as verteenwoordiger van die Stellenbosch Bestuurskool, het die verhoog tydens die Universiteit Stellenbosch se gradeplegtigheid in Maart betree met die gewig van die lesse wat deur uitdaging, opoffering en ʼn onwrikbare...
Stellenbosch University
Van skoonmaker tot gegradueerde – 'n reis van deursettingsvermoë en geloof
Aerolene Griebelaar se reis van skoonmaker in die gange van die Universiteit Stellenbosch (US) tot die oorsteek van die verhoog by die gradeplegtigheid is niks minder as inspirerend nie. Ná jare se fyn voetwerk en bontstaan tussen werk...
Stellenbosch University
Rugby emigrante: dit gaan nie net oor geld en kwotas
Vra die mees getroue rugbyondersteuners hoekom hulle dink so baie spelers verlaat Suid-Afrika om oorsee te speel en die kanse is goed dat hulle sal sê dit is oor geld en kwotas. Maar is dit regtig so eenvoudig? Is daar dalk ander redes...