US wiskundige vir uitstaande navorsing vereer
'n Professor in toegepaste wiskunde in die Fakulteit Natuurwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US), Prof André Weideman, het die Suid-Afrikaanse...
Vrouewiskundiges van Afrika vergader in Stellenbosch
Vanat 2 tot 5 Julie 2019 sal bykans 60 vrouewiskundiges vanuit Afrika en Suid-Afrika by die Universiteit Stellenbosch (US) vergader vir die Afrika Vroue in...
Eredoktorsgraad vir gerekende wiskundige
Prof Lloyd Nicholas Trefethen, 'n wiskundige wetenskaplike van Oxford Universiteit, het 'n eredoktorsgraad van die Universiteit Stellenbosch ontvang tydens die...
Prestigeryke internasionale genootskap aan PhD-student in wiskunde
Dr Taboka Chalebgwa van die Universiteit Stellenbosch (US), is die ontvanger van die AIMS-Fields-Perimeter Africa se nadoktorale genootskap. Dit beteken dat hy...
Nagraadse studente in Wiskunde by Heidelberg Laureat-forum
Drie nagraadse studente in Wiskunde het die voorreg gehad om die Heidelberg Laureat-forum by te woon wat vanaf 23 tot 28 September 2018 in die geskiedkundige...
Spanwerk lei tot egpaar se PhD en MSc in wiskunde
Akademiese deursettingvermoë en spanwerk tuis, het vir 'n paartjie oorspronklik van Madagaskar, gelei tot onderskeidelik 'n MSc- en PhD-graad in wiskunde van...
Nuwe sagteware sal data-insameling van grootwithaaie standaardiseer
Die gebrek aan 'n gestandaardiseerde prosedure vir die insameling van data oor spesies soos die grootwithaai, wat ontwykend is en moeilik om op te spoor, het...
US alumnus besit “innoverendste besigheid in Wes-Kaap”
Die titel "Innoverendste besigheid in die Wes-Kaap vir 2016", behoort aan 'n maatskappy wat in 2013 gestig is deur dr. McElory Hoffmann, 'n ou-Matie met 'n PhD...
Wiskunde-studente van Maties vaar goed by internasionale kompetisie
Wiskunde-studente van die US het goed gevaar by die onlangse Internasionale Wiskunde-kompetisie wat in Bulgarye gehou is, met honneursstudent Dylan Nelson...
Die eksaktheid van wiskunde inspireer
Dit was die eksaktheid van wiskunde en die pynlike noukeurigheid wat dit verg, wat aanvanklik dr. Eric Andriantiana as skoolseun in Vangaindrano in die...