Skip to main content

Welkom by Studenteadministrasie

Studenteadministrasie is verantwoordelik vir advies oor akademiese studenteadministrasie, die reël van assesserings, roosters en gradeplegtighede, die uitreiking van studenterekords en kwalifikasiesertifikate, ondersteuning tydens registrasie, en die publikasie van die 2024 Almanak en die Universiteit se Akademiese Programme (Jaarboek).​

Ander kampusse

Stellenboschkampus

Mr.jpg
Mnr Ashmind Daniels
Adjunkregistrateur: Studenteadministrasie (Stellenbosch-kampus)
+27 21 808 4830
Leana-Loxton (Studente Administrasie).jpg
Me Leana Loxton
Assistentregistrateur: Studente-administrasie (Stellenbosch-kampus)
+27 21 808 9111