Skip to main content

Dinosourus-spesie so groot soos ’n hond, het in ondergrondse gate gewoon

​'n Nuutontdekte voorouer van Thescelosaurus toon dat hierdie diere minstens 'n deel van hul lewe in ondergrondse gate deurgebring het. Volgens 'n...

Spes Bona-inisiatief bied hupstoot aan mediese studente

Terwyl hulle vir 'n jaar in Kaapstadse hospitale gewerk het, is Belgiese mediese dokters en Universiteit Stellenbosch (US) internasionale mediese gegradueerdes...

Alumna hardloop Comrades vir 'verlore middel' -studente

Candice van Wijk het haar eerste Comrades-marathon met 'n bronsmedalje en 'n massiewe glimlag voltooi. 'n Glimlag wat nie net gestraal het van vreugde om dié...

Glo in jouself en jou eie stem, sê CGW Schumann-medaljewenner

Thomas Janisch was aanvanklik nie ’n student in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) nie, maar die ekonomiekursusse in sy BA-graad in Politiek, Filosofie en...

Donateur laat R50 miljoen na aan die Universiteit Stellenbosch

Vir talentvolle voorgraadse en nagraadse studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Teologie en Musiekdepartement lyk die toekoms rooskleurig...

Prof Donita Africander bevorder vrouegesondheid deur baanbrekersnavorsing

Prof Donita Africander van die Departement Biochemie in die Fakulteit Natuurwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het onlangs haar intreerede gelewer...

EBW Visedekaan: Leer en Onderrig reflekteer na 13 veelbewoë jare

‘Ek sal die kameraadskap mis om saam aan moeilike kwessies te werk; die geleentheid om 'n verskil in iemand se lewe te kon maak en die opwinding wat 'n nuwe dag...

Sosiale Impak: Prof Eileen Africa bevorder kinders se beweging

In die lig van die Universiteit Stellenbosch (US) se fokus op sosiale impakbewustheid in Julie, vier hierdie reeks profiele merkwaardige individue en spanne wat...

Sosiale Impak: Bewaring van Pniël se ryk geskiedenis is Myburgh se passie

​Die Universiteit Stellenbosch (US) fokus in Julie op die bewusmaking van sosiale impak. Daarom vier hierdie reeks profiele merkwaardige individue en spanne wat...

US-alumni aangestel in nuwe kabinet

Drie alumni van die Universiteit Stellenbosch (US) is in Suid-Afrika se sewende administrasie aangestel. Me Thembi Simelane is as minister van Justisie en...
Subscribe to