Skip to main content

Rabia Abba Omar ondersoek die verband tussen kuns en aktivisme

Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig val op buitengewone studente en personeel op ons kampus wat hulle vir vroueregte...

FGGW mediese student genooi na 77ste Wêreldgesondheidsvergadering

ʼn Finalejaar MBChB-student aan die Universiteit Stellenbosch (US), Melt Hugo, het onlangs die 77ste Wêreldgesondheidsbyeenkoms (World Health Assembly of WHA) ­–...

Bemagtig haar toekoms en baan die weg na geslagsgelykheid

Terwyl ons tydens Vrouemaand die vordering wat met geslagstransformasie in die samelewing gemaak is vier, moet ons ons ook daartoe verbind om die stereotipes...

Dit is tyd om saam te werk ter bevordering van Suid-Afrikaanse vrouerugby

Terwyl ons Vrouemaand vier, moet ons ook besin oor die vordering wat ons vrouerugbyspelers maak en die verskillende uitdagings wat hulle in die gesig staar. Ons...

Sentrum vir Studentelewe en Leer rus studente toe met vaardighede vir 'n inklusiewe verwelkoming

Die Sentrum vir Studentelewe en Leer (SSLL) het sy jaarlikse opleidingsessies vir nuutverkose leiers afgeskop deur te fokus op die skep van 'n Grondwetlike...

US se Beleidslaboratorium help om vertroue in KI te bou met aanlyn instrumentekatalogus

​Die naspeuring van bedrog, verbeterde dienslewering en doeltreffende administrasie is maar enkele van die omvattende toepassings wat kunsmatige intelligensie...

Thandile Ngxikwe inspireer met vasberade leierskap

Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig val op buitengewone studente en personeel op ons kampus wat hulle vir vroueregte...

EBW-navorser met Vroue in Wetenskap-toekennings vereer

Mienke Knipe het die vrugte van haar harde werk gepluk toe sy by die Departement van Wetenskap en Innovasie (DWI) se gesogte Suid-Afrikaanse Vroue in Wetenskap...

Temperatuurtoestande swak, koolstofdioksiedvlakke hoog in houerklaskamers – US-studie

Skoolleerders in Suid-Afrika staar reeds 'n menigte sosio-ekonomiese uitdagings in die gesig. Om sake te vererger, moet sommige leerders in houers (omgeskakelde...

US professor vereer met gesogte Vroue in Wetenskap-toekenning

Professor Lieketseng Ned van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) is aangewys as die Vooraanstaande Jong...
Subscribe to