Een van die grootste somerskole in kodering en die fundamentele beginsels van teoretiese en berekeningswetenskappe vind vir die volgende twee weke by 30...
Toe Melissa Müller en haar ma, Lucille, vroeër vandeesweek die Neelsie-studentesentrum besoek het, het dit nogal 'n opskudding veroorsaak. “Ek het jou in die...
Afrika kan binne die volgende vyf tot tien jaar sy eerste diep ondergrondse wetenskapslaboratorium hê met die totstandkoming van die Paarl Africa Underground...
Professor Johann Scholtz, 'n internasionaal erkende kenner van finansiëledienstereg en -regulering, is aangestel as die Gys Steyn-leerstoel in Finansiële...
Die Onafhanklike Eksamineringsraad-Internasionaal (IEB-Internasionaal) se Internasionale Sekondêre Sertifikaat ( IEB-ISC) word beskou as Afrika se eerste...
Twee uit drie adolessente wat met pulmonale tuberkulose (TB) gediagnoseer is, ervaar longabnormaliteite selfs nadat hulle die behandeling vir hierdie siekte...
Dr Michael McCaul, 'n senior dosent aan die Afdeling Epidemiologie en Biostatistiek, speel 'n instrumentele rol om bewysgebaseerde gesondheidsorgriglyne in te...
Met die tragiese heengaan van dr Cyrill Walters, 'n senior lektor aan die Stellenbosch Bestuurskool en Navorsingsgenoot in Hoër Onderwys, het die Universiteit...