Toe Francisca Darkoh verlede jaar vir “net nog" 'n beurs aansoek gedoen het om haar nagraadse studies in fisiologiese wetenskappe aan die Universiteit...
Studenteterugvoer aan die US is ʼn proses waardeur beduidende hoeveelhede inligting oor verskillende sake wat met studente se leerervarings verband hou...
Elsabé Daneel is ʼn bekende televisie-aanbieder, televisie- en rolprentaktrise en toneelspeler, en regisseur van talle teaterproduksies. Sy is ʼn produksieleier...
'n Groep mediese studente van die Universiteit Stellenbosch is op 'n missie om 'n gespesialiseerde intensiewesorgeenheid (ISE) vir orgaanskenkers by die...
Die “Teaching Advancement at Universities" (“TAU") Genootskapsprogram streef daarna om 'n korpus onderriggenote in 'n wye verskeidenheid dissiplines oor 'n 19...
Die Universiteit Stellenbosch (US) is steeds een van die voorste hoëronderwysinrigtings in die wêreld in die breë vakgebiede Lewenswetenskappe en Geneeskunde...
Op die vooraand van Suid-Afrika se herdenking van 30 jaar van demokrasie het die HF Oppenheimer Leerstoel in Menseregtereg die 18de jaarlikse Menseregtelesing...
Twee studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het uitgeblink in die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) se aanvanklike...
Prof Theo Broodryk, bestuurder van die Universiteit Stellenbosch (US) Regskliniek en 'n professor in die Fakulteit Regsgeleerdheid aan die US, het Dinsdag 9...
Lynn Chambers het die afgelope drie jaar deurgaans erkenning van eerstejaarstudente ontvang as hul topdosent. By Universiteit Stellenbosch se jaarlikse...