'n Elektriese motorfiets wat in Afrika ontwerp en gebou is en net deur die son aangedryf word, het Sondag (29 September 2024) die lang pad na Stellenbosch...
"Ek het 'n droom... Dat pasiënte van landelike gemeenskappe toegang het tot al dieselfde gesondheidsorgdienste wat ons in die stad het." Hierdie moedige visie...
Dit is maklik om na sy lys van prestasies en doelwitte te kyk en jou te verwonder oor hoe een man binne net meer as twee dekades daarin geslaag het om 'n...
Prof Janis van der Westhuizen van die Departement Politieke Wetenskap in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het op...
Prof Janis van der Westhuizen van die Departement Politieke Wetenskap in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het op...
Op 29 Augustus het die eerste Departementshoofde-indaba (HoD Indaba) van 2024 verskeie akademiese leerstoele en departementshoofde oor die hele Universiteit...
Die nege kandidate wat in Augustus tot die Tygerberg Studenteraad (TSR) verkies is, is onlangs tydens 'n seremonie by STIAS in Stellenbosch as lede van die TSR...
Lede van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US) word uitgenooi na die jaarvergadering van die Konvokasie op Vrydag 4 Oktober 2024. Ingevolge die...
Suid-Afrikaners het op 24 September Erfenisdag gevier. In meningsartikels vir die media skryf proff Chris Jones (Eenheid vir Morele Leierskap) en Nico Koopman...