Scattered exposures of Cretaceous sediments in remote portions of western New Mexico include the muddy slopes and cliff-forming sandstones of the Moreno Hill...
Eerstejaar-studente van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) is die eerste keer in die geskiedenis virtueel...
Die Taalbeleid (2016) van die Universiteit Stellenbosch (US) word gedurende 2021 hersien as deel van die hersieningsiklus van elke vyf jaar soos wat in dié...
Die Biblioteek- en Inligtingsdiens, Universiteit Stellenbosch kondig met graagte die Navorsingsdatabestuur (NDB) Avontuurspeletjie aan. Die NDB speletjie is 'n...
“Werk hard, werk slim. Gaan sit en studeer elke dag. Ken jou droom" Dit is die raad van Thabo Mthombeni, die topstudent van die Universiteit Stellenbosch (US)...
Die artikel Best SA universities for finance, engineering and law - according to new global rankings is op 5 Maart 2021 in die sake-afdeling van Business...
Ag leerders van Kayamandi het watermoniteringstoerusting van die Departement van Water en Sanitasie ontvang wat hulle in staat sal stel om die waterkwaliteit...
Op 11 Maart 2021 sal studente van die Universiteit Stellenbosch (US) virtueel kan aansluit by hul eweknieë op die Afrika-vasteland en wêreldwyd om te praat oor...
Die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad (SAMNR) het prof Jimmy Volmink, Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die...
Duisende nuweling-eerstejaarstudente se akademiese reis aan die Universiteit Stellenbosch (US) het vandeesweek amptelik afgeskop. Die Universiteit het...