Skip to main content

Kom ons doen OPRA vanjaar

Nee, ek het nie haar naam verkeerd gespel nie, want dit is geen verwysing na die bekende geselsprogram-aanbieder nie. Hierdie akroniem staan vir wat ek noem...

Gooi Mielies! Maties Sport is reg vir 2022

​Die afgelope twee jaar was nie die beste tyd vir sport nie, maar ons span het gesorg dat die MaroonMachine nie momentum verloor nie. Danksy 'n wonderlike span...

Tikverslawing het negatiewe impak op plattelandse maatskaplike werkers

Maatskaplike werkers op die platteland probeer daagliks hul bes om volwassenes met metamfetamienafhanklikheid (volwassenes wat aan tik verslaaf is) op die regte...

US skakel met gemeenskap oor ‘verlore herinneringe’ van historiese Hardekraaltjie-begraafplaas

“Die Hardekraaltjie-begraafplaas is ons enigste skakel met die verlore herinneringe van hierdie area." So het mnr Melvin Arendse, wat grootgeword het in die...

Menseregtedag: Ons moet menseregte beliggaam, verantwoordelik uitoefen

Menseregtedag is op Maandag 21 Maart gevier. In meningsartikels vir onderskeidelik News24 en Cape Times skryf dr Chris Jones (Eenheid vir Morele Leierskap) en...

Navorsingsuniversiteite se rol in die skep van ʼn beter toekoms

Hierdie meningsartikel is oorspronklik deur Daily Maverick gepubliseer. Klik hier vir daardie weergawe. = = = = = = Hoër onderwys is onder druk, maar...

Wêreldwaterdag: Grondwater is SA se belangrikste verborge hulpbron

Wêreldwaterdag word op Dinsdag 22 Maart gevier en Nasionale Waterweek vanaf 21-27 Maart. In ʼn meningsartikel vir Cape Times, skryf Ritshidze Nenweli en drr...

Noorweegse/Stellenbosse navorsingsprogram herleef

Die INTPART-program, wat samewerking op die gebied van hoëronderwys, navorsing en innovasie tuusen Suid-Afrika en Noorweë bevorder, het op indrukwekkende wyse...

US se innoverende aanlyn leerplatform vir hoërskoolleerders bekendgestel

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn vindingryke aanlyn leer- en onderrigplatform bekend gestel wat daarop gemik is om hoërskoolleerders en hul onderwysers...

21ste Eeuse klimaat-slim bosbou vir voortbestaan en volhoubaarheid in Suid-Afrika

​​FOREST21 is 'n gesamentlike projek met die doel om die kapasiteit in Suid-Afrikaanse hoër onderwys in bosbou te versterk. Die projek word gekoördineer deur...
Subscribe to