Skip to main content

Sentrum vir Globale Chirurgie neem gesondheidsonderrig na landelike gemeenskappe

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir Globale Chirurgie (SGC) het ʼn projek onderneem om gesondheidsonderrig in landelike gebiede in Suid-Afrika te...

Gebrek aan fondse kniehalter dienste aan mense met psigososiale gestremdhede

Geestesgesondheidsorg vir mense met psigososiale gestremdhede was nog altyd ondergeprioritiseer. Daar was wêreldwyd 'n verskuiwing van institusionalisering as...

Sosiale Impak Simposium 2022 - Universiteite gaan oor méér as net onderrig en leer

​Nes ander universiteite wêreldwyd, streef die Universiteit Stellenbosch (US) daarna om sosiale impak deel van sy onderrig- en leeraktiwiteite te maak. Vir dié...

NNS vereer US ekoloog met hoogste eerbewys

​Die Nasionale Navorsingstigting (NNS) het emeritus-professor Brian van Wilgen vereer met die Lifetime Achievement Award, die hoogste eerbewys wat deur die NNS...

Prof Lize van Robbroeck ondersoek koloniale nalatenskap en ras in die visuele kunste

Prof Lize van Robbroeck van die Departement Visuele Kunste het onlangs haar professorale intreerede, getiteld ' Kuns en die Nalatenskap van Witheid by die...

US verbind tot meertaligheid

​ (US se kommentaar na aanleiding van die DA/ Studenteplein se hofsaak teen die US) Die DA en Studenteplein se hofaansoek teen die Universiteit Stellenbosch (US...

Afrika-wetenskaplikes wys met genomika-studie hoe COVID-19-variante Afrika bereik het

​’n Wetenskaplike verslag wat in die gerespekteerde joernaal Science verskyn het, het aan die lig gebring dat ’n groot konsortium van Afrika-wetenskaplikes en...

Vloeibare Moed bekyk mans se rol in bekamping van GBV

​Vloeibare Moed, 'n teaterproduksie geïnspireer deur die gebeure wat gelei het tot die grusame moord op Uyinene Mrwetyana, word aangebied by die Academia-saal...

Internasionale Dag van Demokrasie: Waaksaamheid, ontwikkeling van mensekapitaal bevorder demokrasie

Die Internasionale Dag van Demokrasie word op Donderdag 15 September gevier. In meningsartikels vir die media meen kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat...

Jong alumnus wen kompetisie vir entrepreneurs

​'n Alumnus van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Lindelwa Mahlalela, is onlangs as die wenner van die Motsepe-stigting se eerste Golden Circle...
Subscribe to