Nuus
IT rocks!
I am a proud member of our team
Be kind
Stellenbosch Bestuurskool: 60 jaar en verder
Geen Afrikaanse weergawe van die artikel.
Herverbeelding van gesondheidsorg: Africa Centre bied inklusiewe gesondheid aan bestuur webinar
Geen Afrikaanse weergawe van die artikel.
Stellenbosch University is what we do next
Persone met gestremdhede soek nie clichés nie
Die Internasionale Dag van Persone met Gestremdhede is op 3 Desember gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch...
Ons vier Pieter Wever’s se nalatenskap van veertig jaar by die US
Pieter Wever het in 1984 by die Universiteit Stellenbosch (US) aangesluit as deel van die Afdeling Finansies. Dit was die begin was van 'n veertigjarige...
US-prof in rekeningkunde ontvang gesogte SAIGR-toekenning
ʼn Besondere eer het prof Riaan Rudman van die Skool vir Rekeningkunde in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US)...
Trauma oor generasies heen: Hoe seksuele geweld vroue en hul nageslag beïnvloed
Navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) het kommerwekkende bewyse ontdek dat die trauma van seksuele geweld verder strek as die oorlewendes, en...
Erkenning van uitnemendheid: Die US vier Dudley Meyer en Nadine Price by Innovus
Elke jaar hou die Universiteit Stellenbosch (US) se Verantwoordelikheidsentrum (VS) van Bedryf en Finansies 'n toekenningsgeleentheid om die prestasies van...
Die US wen groot by jaarlikse bemarkings- en kommunikasietoekennings
Kommunikasie- en bemarkingspesialiste van die Universiteit Stellenbosch het weer eens geskitter by die jaarlikse prysuitdeling van MACE (Marketing, Advancement...
Innovus vier 'n nuwe era van uitvinders by die Uitvinders-toekennings 2024
Die Innovus Tegnologie-oordragkantoor (TTO) het onlangs navorsers en uitvinders by Stellenbosch Universiteit (SU), vir hul akademiese uitnemendheid gevier deur...
Raad neem kennis van Kriegler-paneel Se verslag, handhaaf Wilgenhof-besluit
VERKLARING DEUR DIE RAAD VAN DIE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch het vandag die Kriegler-paneel se verslag oorweeg. Die...
Wêreld Vigsdag 2024: Verskuiwing na 'n meer inklusiewe paradigma
World Aids Day remains crucial in the global fight against HIV/Aids, commemorating lives lost and rededicating efforts to prevention, treatment and awareness...
Impak
Ses benoemings vir MFM 92.6 in nasionale radiokompetisie
MFM 92.6, die Stellenbosse gemeenskapsradiostasie wat vanuit die Neelsie-studentesentrum op die kampus van die Universiteit Stellenbosch (US) uitsaai, het nie...
ANIME-konferensie ondersoek meertaligheid, inklusiwiteit en akademiese uitnemendheid
Akademici en administrateurs van universiteite oor die wêreld heen het vroeër vandeesmaand by die Universiteit Stellenbosch (US) byeengekom vir die jaarlikse...
erugskou op 2024: Vooruitgang in Internasionalisering deur Samewerking, Innovasie en Impak
Soos ons die einde van 2024 nader, is dit ’n geskikte tyd om terug te kyk op ’n jaar vol betekenisvolle mylpale en samewerkings wat ’n impak gehad het binne...
Prof Thuli Madonsela sluit by top internasionale sportliggaam aan
Die Internasionale Raad vir Sportarbitrasie (ICAS), die beheerliggaam van die Hof vir Sportarbitrasie (CAS), het prof Thuli Madonsela, Direkteur van die...
Kampioene op én van die veld af
Twee studente van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het vanjaar merkwaardige sukses behaal. Hulle het...
Die Bou van Navorsingskapasiteit Oor Afrika
Die Afrika-Doktorale Akademie (ADA) is opgewonde om die terugkeer van sy jaarlikse vlagskipgeleentheid aan te kondig, die ADA Hibried-Somerskool, wat sal...
Persverklaring
Bou Vertroue en Bewustheid: SU-UIC Betrek Internasionale Platforms
Die Stellenbosch Universiteit Eenheid vir Internasionale Akkreditasie (SU-UIC) het vanjaar sy innoverende benaderings tot gehalteversekering by drie gesogte...
Insigte vanaf die Afrika Wildlewe Ekonomiese Samespreking
Hoe kan die gebruik van Afrika se ryk natuurlewehulpbronne bydra tot bewaring en lewensbestaan en ekonomiese ontwikkeling effektief ondersteun? Vanaf die 4de...
Antibiotiese weerstand bedreig pasgeborenes in Afrika suid van die Sahara
Meer as 250 000 pasgebore babas in Afrika suid van die Sahara sterf elke jaar aan ernstige bakteriële infeksies, met antibiotika-weerstandige bakterieë wat...
Wiskunde- en wetenskaponderwysers kom by die US bymekaar om gaping tussen hoërskool en uni aan te pak
Meer as vyftig wiskunde- en fisiese wetenskap-onderwysers van Wes-Kaapse hoërskole het vandeesweek by die Universiteit Stellenbosch (US) bymekaargekom vir die...
US-student inspireer met openhartige outobiografie oor haar reis met serebrale verlamming
Jess van der Merwe (24) was nog altyd goed met woorde. Toe sy ʼn kleuter was en nog gesukkel het om te praat, het sy vir mense gesê sy ly aan “terrible palsy"...
Assessering, Leer & KI: Nuwe Kortkursus
Assessering, Leer en KI: Nuwe Kortkursus Nou Oop vir Registrasie
Die Sentrum vir Onderrig en Leer stel graag die nuwe Assessering, Leer en KI kortkursus bekend...
EBW-studente troef JSE-beleggingsuitdaging
Twee studente van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het onlangs as wenners in die 2024 Johannesburgse Aandelebeurs (JSE) beleggingsuitdaging uit...
US stel legendariese stories van alumni op Showmax ten toon
Die Universiteit Stellenbosch kondig met trots aan die bekendstelling van die Matie Legendes & Pioniers-dokumentêre reeks op Showmax, Afrika se voorste...
COP29: Klimaatvergaderings kan Suide se antwoord op klimaatsverandering wees
Wêreldleiers kom van 11 tot 22 November by die COP29-klimaatberaad byeen om die klimaatskrisis te bespreek. In ʼn meningsartikel vir die Cape Times skryf Kira...
Groenwaterstof steel kollig by US se SASEC 2024
Die Universiteit Stellenbosch (US) het verlede week die Suider-Afrikaanse Volhoubare Energie-konferensie (SASEC) aangebied, 'n toonaangewende platform vir...
Wêreldkinderdag: Onderwys ʼn reddingsboei vir ongedokumenteerde immigrantkinders, kindersoldate
Onderwys is ʼn reddingsboei en ʼn weg uit armoede vir ongedokumenteerde immigrantkinders en kindersoldate. Dit bied hoop, bevorder genesing en lê die grondslag...
Universiteit Stellenbosch Vier Afrika Universiteitsdag deur Samewerkende Navorsingsuitnemendheid oor die Vasteland te Beklemtoon
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs Afrika Universiteitsdag gevier deur die kollig te plaas op sy uiteenlopende en impakvolle navorsing en...
Prof Deresh Ramjugernath aangestel as visepresident van ASSAf
Die Universiteit Stellenbosch (US) kondig met trots aan dat prof Deresh Ramjugernath, Viserektor: Leer en Onderrig en aangewese Rektor en Visekanselier, as die...
Sukses van die Eerste UNESCO Stoel Konferensie in Nairobi
Nairobi, Kenia – 9-11 Oktober 2024 – Die UNESCO Stoel vir Interkulturele Vaardigheid by die Universiteit Stellenbosch kondig met trots die groot sukses van sy...
Natuur- en wiskundige wetenskappe
Fisika nagraadse studente raap 5 van die 10 toekennings op by ICO-26
Nagraadse student van die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Fisika het met vyf van die tien studentetoekennings weggestap tydens die onlangse 26st...
Naspers-toekennings maak deure oop vir Chinese taalstudente aan die US
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die prestasies van sy topstudente in Chinese taalstudies gevier by ʼn glansgeleentheid wat deur die Departement...
US-verpleegleier ingehuldig as genoot van Amerikaanse Akademie van Verpleegkunde
Prof Portia Jordan, Uitvoerende Hoof van die Departement Verpleegkunde en Verloskunde aan die Universiteit Stellenbosch, het 'n merkwaardige prestasie behaal...
Wêrelddiabetesdag: Gesonde leefstyl, effektiewe sorg help teen diabetes
Wêrelddiabetesdag word jaarliks op 14 November gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat ʼn gesonde leefstyl...
Veteraan-ekonoom Besin oor die Evolusie van die Stellenbosch Bestuurskool
Waar die Stellenbosch Bestuurskool nou sy 60ste verjaarsdag vier, is slegs enkele personeellede langer aan hierdie instelling verbonde as die ekonoom en...
Die vorming van die toekoms van die Stellenbosch Bestuurskool met visie en toewyding
Professor Charles Adjasi, die waarnemende direkteur van die Stellenbosch Bestuurskool, het ʼn ryk en diverse agtergrond met ʼn diepgaande invloed op sy benadering...
’n Lewe gewy aan geneeskunde: Prof Helmuth Reuter se loopbaansreis
Die onlangs afgetrede Uitvoerende Hoof van die Departement Geneeskunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe...
Politieke kwessies bepaal gesondheidsuitkomste – Prof Pieter Fourie
Prof Pieter Fourie van die Departement Politieke Wetenskappe in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het sy...
Universiteite in Afrika moet alumni-deelname versterk, maatskaplike behoeftes prioritiseer
Afrika-universiteitedag word jaarliks op 12 November gevier. In meningsartikels vir University World News fokus Karen Bruns (Ontwikkeling & Alumni-verhoudinge)...
Stellies Shake Out omskep Donderdagaande in gemeenskapsavontuur
Elke Donderdagaand om 18:00 kom tientalle hardlopers, toegerus met koplampe, by Coetzenburg-sentrum in Stellenbosch byeen vir hul weeklikse roetedraf (trail run...
Innovasie en diversiteit die uitblinkers by die 2024 Dataskool ‘Hackathon’
Die onlangse hackathon wat deur die Universiteit Stellenbosch (US) se Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke gereël is, was 'n uitsonderlike ervaring en 'n...
Beleidmaking herbedink in die era van KI
Prof Willem Fourie van die Universiteit Stellenbosch (US) het einde Oktober aan Meta se “Open Innovation AI Research Community Annual Research Workshop" by Meta...