Nuus
Nuwe kuilvissie-spesie in Kenia reeds kritiek bedreig
'n Kritiek bedreigde nuwe kuilvissie-spesie wat in 2017 en 2018 in 'n antieke woud in Kenia gevind is, is nou in die vaktydskrif Zootaxa beskryf.
Nothobranchius...
#GivingMaties-veldtog skop af: ’n Oproep om aksie vir studentesteun
Die Universiteit Stellenbosch (US) doen opnuut 'n beroep op personeel, studente, alumni, en vriende van die Universiteit om byeen te kom vir die US se jaarlikse...
#GivingMaties-veldtog skop af: 'n Oproep om aksie vir studentesteun
Die Universiteit Stellenbosch (US) doen opnuut 'n beroep op personeel, studente, alumni, en vriende van die Universiteit om byeen te kom vir die US se jaarlikse...
Zimbabwiese aktivis Namatai Kwekweza moedig jeug aan om ‘op te daag’
Nadat haar aanhouding op die lughawe in Zimbabwe verlede jaar haar verhoed het om die 12de jaarlikse Frederick Van Zyl Slabbert-gedenklesing te lewer, kon die...
Viering van top akademiese presteerders in Bos- en Natuurlikehulpbronwetenskappe.
Die hoogtepunt van die 2024-akademiese jaar en die gradeplegtigheid van die 4-jaar BSc Bos- en Natuurlikehulpbronwetenskappe-studente was ekstra spesiaal...
Stellenbosch Universiteit se Wood App word fisies.
Die toenemende belangstelling van argitekte en professionele persone in huisbou in die ontwerp en konstruksie met hout het die Wood App-span aangespoor om 'n...
US fisioloë gekies vir internasionale mentorskapprogram
Twee jong opkomende wetenskaplikes in die Universiteit Stellenbosch se Departement Fisiologiese Wetenskappe, Dr. Bali Sishi en Dr. Shireen Mentor, is lid van...
Internasionale Vrouedag: US-kenners fokus op belangrike uitdagings vir vroue
Seksuele geweld, vroue se gesondheid, en die bevordering van vroue in die werkplek. Hierdie is van die belangrike uitdagings waarop kenners aan die Universiteit...
550 nagraadse studente landwyd woon jaarlikse Koderingsomerskool by
Meer as 550 voor- en nagraadse studente aan 28 Suid-Afrikaanse universiteite is opgelei in die grondbeginsels van wetenskaplike rekenaar- en datawetenskap...
Nuwe boek ondersoek wetenskap en geneeskunde se rol in die post-waarheid-era
In ʼn era waar sosiale media-sameswerings met wetenskaplike feite meeding, ondersoek ʼn nuwe boek hoe wetenskaplikes en gesondheidswerkers ʼn toenemend komplekse...
Onderwysuitreik help bemagtig leerders en gemeenskap
’n Inisiatief van die US Skool vir Rekeningkunde om onderwysers se kennis en vaardighede uit te brei, die Teacher Enrichment Programme (TEP), het al duisende...
'n Oggend van ware ubuntu ter viering van US se unieke gevangeniskursus
In 'n roerende voorbeeld van die krag van onderwys is 'n gevangenis einde verlede jaar in 'n baken van vryheid en hoop omskep. Die merkwaardige...
Maties pak Kaapstad-fietstoer aan vir studente in finansiële nood
Sowat 80 Maties – die meeste nog – trek eerskomende Sondag 9 Maart die maroen trui oor die kop om ten bate van studente in nood aan die ikoniese Kaapstad...
Die US se Voedseldienste en Nakomingsafdeling behaal uitnemendheid in voedselveiligheid
Die gesondheid en veiligheid van studente is 'n topprioriteit vir die Voedseldienste en Nakomingsafdeling (VD&N) van die Universiteit Stellenbosch (US), wat...
Uitstaande prestasies by Rektor se Toppresteerders-toekennings gevier
Die Universiteit Stellenbosch (US) het die afgelope week toppresterende eerstejaarstudente vir hul uitsonderlike matriekuitslae by die jaarlikse...
Innovators van Universiteit Stellenbosch blink uit by eerste Kaapstad Kamer van Koophandel Akademiese Innovasie-toekennings
Die Kaapstad Kamer van Koophandel en Nywerheid het verlede week sy eerste Akademiese Innovasie-toekennings gehou om die baanbrekers te vier wat ekonomiese...
WeCode24 baan die weg vir ʹn onder-na-bo-benadering tot tegniese vaardighede in Suid-Afrika
Deur haar betrokkenheid by ʹn innoverende koderingsinisiatief vir leerders, is prof Rachel Jaftha van die Departement Ekonomie ʹn toonbeeld van leierskap deur...
Universiteite by die konflikpunt: Studenteprotes en die leierskapslas
In 'n meningstuk in die University World News vestig Karen Bruns, Senior Direkteur: Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge, die aandag op die voortslepende spanning...
Nuwe verslag wys geleenthede vir werk, studie ná matriek bly beperk
Jongmense wat net na die demokratiese oorgang in 1994 gebore is, het die hoogste vlak van voltooide onderwys in die geskiedenis van Suid-Afrika, en hierdie...
Samewerkende Leer en die Hervorming van Assessering: Talking Transformative Assessment met Professor Geo Quinot
In die agtste episode van seisoen twee van die Talking Transformative Assessment-potgooi, aangebied deur Dalene Joubert en Hanelie Adendorff, kryluisteraars die...
Sakegedrewe benadering kan natuurbewaring ʼn hupstoot gee
Wêreldnatuurlewedag is op 3 Maart gevier. In meningsartikels vir die media verduidelik kenners by die Afrika Wildlewe-ekonomie Instituut aan die Universiteit...
Ingenieurswese en tegnologie
Erkenning van Wêreldingenieursdag 2025: Bevordering van groen waterstofnavorsing vir 'n volhoubare toekoms
Wêreld Ingenieursdag vir Volhoubare Ontwikkeling (WED) word jaarliks op 4 Maart gevier as 'n amptelike UNESCO Internasionale Dag, wat in 2019 uitgeroep is na...
ADA 2025 Hibriede Somerskool Versterk Doktorale Opleiding Regoor Afrika
Die African Doctoral Academy (ADA), gevestig by Stellenbosch University International, het onlangs sy uiters suksesvolle 2025 Hibriede Somerskool afgesluit. Die...
Vol energie vir ’n nuwe era: Dr. Munya Saruchera lei die nuut geposisioneerde Afrika Sentrum
Die Afrika Sentrum vir MIV/vigsbestuur het 2025 begin met verskeie opwindende veranderings om ’n nuwe era in te lei, wat die sentrum se beduidende bydrae tot...
Innoverende stelsel verminder ID-tye vir onbekende oorledenes
Elke jaar ervaar talle Suid-Afrikaanse families die hartseer van onsekerheid oor wat van hul vermiste geliefdes geword het. Die emosionele spanning kan geweldig...
SMART-program help met sinvolle verandering
’n Inisiatief wat daarop gemik is om etiese, betrokke en innoverende leerders te help ontwikkel wat na ekonomiese en gemeenskapstransformasie streef, word deur...
Uitdagings en geleenthede van KI-gebruik by die US in die kollig
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die transformerende potensiaal van kunsmatige intelligensie (KI) in hoër onderwys onder die loep geneem. Dr...
'n Herleefde Van der Sterr-gebou – 10 jaar later
Afrikaanse weergawe van hierdie artikel verskyn binnekort.
Sien Englese artikel hier.
Nuwe gesamentlike leerstoel in Berekeningsastronomie bekendgestel
'n Langdurige vennootskap tussen die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van Groningen (UG) in die Nederlande, is verder versterk met die...
Studentesake personeellid is mede-outeur van gids oor hoe om openbare redevoering te bemeester
Lisinda de Jager, a Student Affairs staff member based in the Centre for Student Life and Learning (CSLL), has co-authored Dames en Here (Ladies and Gentlemen)...
Seniors en nagraadse studente tydens Botaniese Tuin geselligheid by die US verwelkom
It is often said that “your network is your net worth," and this sentiment could not have been more fitting for the recent .Net (pronounced "dot net") Soirée...
Versterking van vennootskappe deur die (ACG)
Die Africa Collaboration Grant (ACG) is een van die vlagskipinisiatiewe van SU Internasionaal se Sentrum vir Samewerking in Afrika (CCA) en is gemik op die...
Ná 40 jaar is Johannes Adams steeds ’n toegewyde Matie
As jy al die Universiteit Stellenbosch (US) Museum in Ryneveldstraat besoek het, het jy waarskynlik een van die instelling se merkwaardigste werknemers ontmoet...
Presisiebosbou-Simposium Ondersoek KI se Rol in Bosbestuur
Aan die begin van Februarie het die Departement Bos- en Houtwetenskappe die hoogs verwagte 7de internasionale Presisiebosbou-simposium aangebied: Op die Drempel...
SUNCOM se Hein Swanepoel vereer met US Kanseliersprys
Ter erkenning van sy beduidende bydraes tot die Universiteit Stellenbosch (US) het Hein Swanepoel, Senior Direkteur van SUNCOM, die gesogte Kanseliersprys...
Vooruitgang in KI kan wêreld help voorberei vir volgende pandemie
'n Artikel wat in die Nature-vaktydskrif verskyn het, gee 'n uiteensetting van hoe kunsmatige intelligensie (KI) 'n rewolusie op die gebied van navorsing oor...
VK-Afrika navorsingsprojek steun moeders se geestesgesondheid met musiek
Navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) neem deel aan ʼn internasionale projek wat ondersoek hoe musiek verwagtende moeders se geestesgesondheid kan...
Leer ken jou dosent: Na-ella Khan
Ons het met Na-ella Khan, dosent in ouditkunde, gesels oor haar...
Leer ken jou dosent (en waarnemende dekaan): Prof Pieter von Wielligh
Ons het met waarnemende dekaan en dosent in ouditkunde...
Van baniere tot sakkies – US wend Matie-trots aan vir volhoubaarheid
Eerder as om beskadigde promosiebaniere en vlae ná 'n geleentheid weg te gooi, het die Universiteit Stellenbosch (US) 'n vennootskap met 'n plaaslike NRO...
Sosiale Geregtigheidslesing bied hoop en inspirasie vir onstuimige tye
In 'n inspirerende sosiale geregtigheidslesing het die befaamde sosiale geregtigheid-advokaat Lord Dr Michael Hastings die gehoor van die Universiteit...
Meertaligheid help bevorder inklusiewe onderwys
In ʼn veeltalige land soos Suid-Afrika is dit van kardinale belang is om leerders se verskillende linguistiese repertoriums in onderrig, leer en assessering te...
Die jongste oor studentefinansiering
Beste studente
Die hoëronderwyssektor ervaar nasionaal uitdagings ten opsigte van studentfinansiering, veral NSFAS-kwalifiserende en “verlore middel"-studente...
Die Afdeling Navorsingsontwikkeling (ANO) stel 2024 Research for Impact digitale publikasie vry
Die jongste uitgawe van 'Research for Impact', die digitale navorsingstydskrif van die Afdeling Navorsingsontwikkeling (DRD), is nou aanlyn beskikbaar:
Hierdie...
Nuwe verslag bied insigte oor SA tieners se slimfoongewoontes
Hedendaagse tieners is die eerste geslag wat met konstante aanlynverbinding grootword. Namate slimfone al hoe dieper ingeburger raak in hulle lewens, onstaan...
SA universiteite moet kwantumkapasiteit bou vir kontinent
Dr Yaseera Ismail, 'n kwantumfisikus in die US se Departement Fisika, het Suid-Afrika verteenwoordig by die openingseremonie van die Internasionale Jaar vir...