Nuus
Skeidsmure moet afgebreek word om vroue, meisies in die wetenskap te bevorder
Die Internasionale Dag van Vroue en Meisies in die Wetenskap word jaarliks op 11 Februarie gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian skryf prof...
Godsdienstige tradisies, regering en burgerlike samelewing kan sosiale geregtigheid help bevorder
Die Wêrelddag vir Sosiale Geregtigheid word jaarliks op 20 Februarie gevier. In meningsartikels vir die media wys prof Nico Koopman (Viserektor: Sosiale Impak...
SA Universiteite moet kwantumkapasiteit bou vir kontinent
Dr Yaseera Ismail, 'n kwantumfisikus in die US se Departement Fisika, het Suid-Afrika verteenwoordig by die openingseremonie van die Internasionale Jaar vir...
Nuwe verslag bied insigte oor SA tieners se slimfoongewoontes
Hedendaagse tieners is die eerste geslag wat met konstante aanlynverbinding grootword. Namate slimfone al hoe dieper ingeburger raak in hulle lewens, onstaan...
Gesoek: Afrikaaps se “vermiste” skeppende tekste LMEDA-genoot en Departement Engels dosent, dr Riaan Oppelt, is opsoek na bestaande skeppende tekste om 'n gratis elektroniese databasis van onderverteenwoordige Afrikatale te skep.
Gesoek: bestaande skeppende tekste in Kaaps of Afrikaaps. Dit sluit gedigte, opnames van “spoken word poetry" en TikTok gedigte, kortverhale, boeke, radio- of...
Deur die lens van die student: Talking Transformative Assessment met Dr Taryn Bernard.
Die tweede been van seisoen twee van die Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking (DLTE) se Talking Transformative Assessment potgooi reeks, aangebied deur Dr...
Gesoek: Afrikaaps se “vermiste” skeppende tekste
Gesoek: bestaande skeppende tekste in Kaaps of Afrikaaps. Dit sluit gedigte, opnames van “spoken word poetry" en TikTok gedigte, kortverhale, boeke, radio- of...
US verwelkom nuwe kampvegter vir kampusgesondheid
Die Universiteit Stellenbosch (US) het in Februarie ʼn nuwe era vir Kampusgesondheidsdiens (KGD) betree toe dr Pierre Viviers deur dr Kathy Grammer as Senior...
Kanselierstoekenning vereer prof Blaauw se 40-jaar van uitnemendheid in Dieetkunde
Professor Renée Blaauw van die Afdeling Menslike Voeding aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het...
Lord Hastings hoop om mense aan te vuur met 6de jaarlikse Sosiale Geregtigheidslesing by US
Die hoogs verwagte sesde jaarlikse sosiale geregtigheidslesing sal hopelik mense aanvuur om meer tyd, energie en hulpbronne aan sosiale geregtigheid te wy.
Dit...
Herdink die Dekoloniale Oomblik: Na 'n Etiek van Gasvryheid in Hoër Onderwys
ALOV Onderrig-Leer-Assessering Seminaar
U word genooi na die eerste kwartaallikse Onderrig-Leer-Assessering seminaar van 2025, aangebied deur die Afdeling vir...
US-VK-vennootskap versterk waarneming van respiratoriese siektes in SA en VK
'n Noord-Suid-vennootskap tussen die Genomiese Waarnemingseenheid (GSU) by die Wellcome Sanger-instituut en die Sentrum vir Epidemiese Reaksie en Innovasie...
Skeidsmure moet afgebreek word om vroue, meisies in die wetenskap te bevorder
Die Internasionale Dag van Vroue en Meisies in die Wetenskap word jaarliks op 11 Februarie gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian skryf prof...
KI, Geletterdheid en die Universiteit: Waar staan ons nou?
U word uitgenooi om die middagete Auxin-sessie by te woon wat deur die Sentrum vir Onderrig en Leer aangebied word.
Spreker: Dr Hanelie Adendorff
Onderwerp: KI...
Inskrywings vir 2025 is oop!
Inskrywings vir 2025 is oop!
Is jy ’n tutor, demi, moduleassistent, leerassistent, onderrigassistent of assesseringsassistent?
Verbeter jou vaardighede en kry...
US-professor nou Voorsitter van Southern Africa Food Lab
Prof Kennedy Dzama, Visedekaan vir Navorsing, Nagraadse Studie en Innovasie by die Fakulteit AgriWetenskappe, is aangestel as Voorsitter van die Southern Africa...
Nuwe verslag beklemtoon die impak van vroeë skooltoetrede en geslagsverskille in Suid-Afrikaanse onderwys
'n Nuwe verslag deur die Universiteit Stellenbosch se Navorsingsgroep oor Sosio-ekonomiese Beleid (Resep) lig kritieke uitdagings in Suid-Afrikaanse onderwys...
Derde intensiewe Engelse program versterk vennootskap tussen die Universiteit Stellenbosch en die Ivoorkus
Dit word algemeen aanvaar dat Engels die internasionale taal vir besigheid is. Dit maak nie saak hoe talentvol jongmense in hul studieveld is nie, sonder sterk...
Prof Essop vereer vir transformerende onderrig en visioenêre leierskap
Verlede jaar het op 'n hoë noot vir die Universiteit Stellenbosch (US) se prof Faadiel Essop en sy gesin afgesluit. Die vooraanstaande akademikus in die...
Nuwe verslag werp lig op huidige realiteite van vaderskap in SA
Die “State of South Africa's Fathers 2024" (Toestand van Suid-Afrika se Vaders ofte wel SOSAF 2024)-verslag, wat Dinsdag 4 Februarie 2025 vrygestel is, bied 'n...
Ilhaam Groenewald ontvang Provinsiale Ministeriële erkenning vir haar bydrae tot sportleierskap in Suid-Afrika
Sy het al groot lof verwerf vir haar ongelooflike bydrae tot sportleierskap en die ontwikkeling van Suid-Afrikaanse vroue in sport, en was onder meer die...
Prof Vernon Louw keer terug na alma mater as hoof van Geneeskunde
Prof Vernon Louw se loopbaan het hom na baie verskillende plekke geneem sedert hy in 1994 sy MBChB summa cum laude aan die Universiteit Stellenbosch se...
Wêreldkankerdag: Soeklig val op belangrike kankerverwante kwessies
Persoonlike kankersorg met kunsmatige intelligensie, pseudowetenskap in aanlyn kankernuus, beter handling vir kanker van die eierstokke, en toksiese driehoek...
Voorste TB-navorser prof Marakalala as direkteur van TB-navorsingsentrum aangestel
Die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad (SAMRC) en die Universiteit Stellenbosch (US) kondig die aanstelling van medeprofessor Mohlopheni Jackson Marakalala...
DNS-toets kan dalk help om servikale kanker vroeër op te spoor
As die vierde algemeenste kanker by vroue wêreldwyd, bly servikale kanker 'n groot gesondheidsuitdaging. Meer as 90% van sterftes kom in lae- en...
Sosiale Impak-gemeenskapsoggend: Bemagtig Studente om die SDG’s deur gemeenskapskakeling te bevorder
Meer as 6 000 nuwe Matiestudente sal op 7 Februarie 2025 van 09:00 tot 12:00 deelneem aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Sosiale Impak-gemeenskapsoggend...
Universiteit Stellenbosch digitaliseer studentelewe met nuwe koshuis-toep
Die Universiteit Stellenbosch (US) is geen vreemdeling as dit by innovasie kom nie. Afrika se eerste elektriese minibus en 'n vervaardiger van ruimtekomponente...
Verwelkomingsgeleentheid vir klas van 2025 vol vreugde en verrassings
"Een keer 'n Matie, altyd 'n Matie!" Dit was die strydkreet by vanjaar se amptelike verwelkomingseremonie toe duisende nuwelinge die eerste treë van hul...
Prof Jansen bring ommekeer by sukkelende skool
Hoërskool Crestway in Retreat was aan die begin van 2024 om ál die verkeerde redes in die nuus. Met 'n power matriekslaagsyfer was dit die Wes-Kaapse skool wat...
Prof Baatjes se verjaarsdagviering word fondswerwingsveldtog vir beurse
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) se Visedekaan: Leer en Onderrig, prof Karin Baatjes, toon haar toewyding tot onderwys nie net deur...
Bedryfsetiek en nakoming kry 'n hupstoot by US met twee nuwe aanstellings
Prof Jonathan Jansen ontvang gesogte toekenning vir lewenslange bydrae
Die Universiteit Stellenbosch (US) kondig met trots om dat prof Jonathan Jansen, 'n uitgelese professor in die opvoedkunde, deur die Amerikaane Opvoedkundige...
Buitengewone talent ten bate van seldsame siektes ten toon gestel
Om geld en vir pasiënte met seldsame siektes in te samel en bewustheid te skep, bied die Universiteit Stellenbosch se navorsingsgroep vir seldsame siektes tans...
Twee sterrekundiges sluit by US se Fisika-departement aan as buitengewone fakulteitslede
Die Departement Fisika in die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Natuurwetenskappe, is opgewonde om twee sterrekundiges in sy geledere te verwelkom –...
President Lesetja Kganyago aangewys as nuwe kanselier van die US
Lesetja Kganyago, president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB), is vandag (24 Januarie 2025) eenparig tot die amp van kanselier van die Universiteit...
Verseker jou plek in die maroen golf
Dames en here, ons het opwindende nuus!
#Move4Maties durf die ikoniese 2025 Kaapstad-fietstoer aan. Ons gaan vanjaar groot en mik na 'n maroen golf met 100...
Stellenbosch gons terwyl Universiteit voorberei om nuwe Maties te verwelkom
Duisende opgewonde nuwelingstudente en hulle gesinne sal na verwagting oor die volgende paar dae op Stellenbosch aankom voor die Universiteit se amptelike...
Professor Chris van der Hoven aangestel as Senior Direkteur van die Stellenbosch Bestuurskool
Die Stellenbosch Bestuurskool kondig met trots die aanstelling van professor Chris van der Hoven as sy nuwe Senior Direkteur met ingang van 1 Januarie 2025 aan...
Institusionele nuus
US onder wêreld se bestes in regte, gesondheid en opvoedkunde
Die Universiteit Stellenbosch (US) is weer eens onder die beste universiteite ter wêreld in die vakgebiede Regte, Geneeskunde en Gesondheid (voorheen Klinies en...
Vuyokazi Hlwatika ontvang 3de graad van US, besin oor haar akademiese reis
'n Toer na Kaapstad in haar graad 11-jaar by die Oprah Winfrey Leierskapsakademie in Gauteng het Vuyokazi Hlwatika aangespoor om by die Universiteit...
CIMPA-skool vir enumeratiewe kombinatorika lok 35 nagraadse studente uit Afrika
Enumeratiewe kombinatorika en toepassings van hierdie veld van wiskunde op rekenaarwetenskap, was die tema van 'n twee weke lange CIMPA School wat deur die...
Prof Doreen Kaura in WGO-taakspan vir moedergesondheidsnorme aangestel
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Professor Doreen Kaura is een van slegs 25 globale kundiges wat gekies is om moedergesondheidsnorme te onwikkel as deel...
Wetenskaplikes takel een van Afrika se mees vernietigende indringerbome
'n Belangrike nuwe boek oor die ekologie en bestuur van een van die mees vernietigende indringerplante in Afrika, is nou aanlyn beskikbaar.
Die boek getiteld: T...
US en vennote werk saam om Afrika se volgende generasie wetenskaplikes te produseer
Die Universiteit Stellenbosch (US) is deel van 'n baanbrekende genootskapsprogram wat oor die volgende drie jaar meer as 100 wetenskaplike leiers sal oplewer...
African STARS Fellowship Program bemagtig die volgende generasie gesondheidsleiers in Afrika
In 'n baanbrekersinisiatief wat daarop gemik is om die landskap van gesondheidsorginnovasie in Afrika te transformeer, het die Mastercard-stigting, die Sentrum...
Onderwyslegende Walter Parry vereer met die naam van een van twee nuwe US-koshuise
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Rektoraat het die name van twee nuwe koshuise op die Noord-kampus goedgekeur, wat ʼn belangrike stap in die voortgesette...
Verklaring oor die verkiesing vir die volgende US-kanselier
The term of the current Chancellor, Retired Justice Cameron, will officially end on 31 December 2024, as communicated to stakeholders and reported in the media...
Twee US-studente met L’Oréal-Unesco-toekennings vereer
Twee uitsonderlike doktorale studente van die Universiteit Stellenbosch (US), Pamela Ncube en Welile Nwamba, is met die prestigeryke L'Oréal-UNESCO For Women in...