Nuus
Nuwe verslag beklemtoon die impak van vroeë skooltoetrede en geslagsverskille in Suid-Afrikaanse onderwys
'n Nuwe verslag deur die Universiteit Stellenbosch se Navorsingsgroep oor Sosio-ekonomiese Beleid (Resep) lig kritieke uitdagings in Suid-Afrikaanse onderwys...
Derde intensiewe Engelse program versterk vennootskap tussen die Universiteit Stellenbosch en die Ivoorkus
Dit word algemeen aanvaar dat Engels die internasionale taal vir besigheid is. Dit maak nie saak hoe talentvol jongmense in hul studieveld is nie, sonder sterk...
Prof Essop vereer vir transformerende onderrig en visioenêre leierskap
Verlede jaar het op 'n hoë noot vir die Universiteit Stellenbosch (US) se prof Faadiel Essop en sy gesin afgesluit. Die vooraanstaande akademikus in die...
Nuwe verslag werp lig op huidige realiteite van vaderskap in SA
Die “State of South Africa's Fathers 2024" (Toestand van Suid-Afrika se Vaders ofte wel SOSAF 2024)-verslag, wat Dinsdag 4 Februarie 2025 vrygestel is, bied 'n...
Ilhaam Groenewald ontvang Provinsiale Ministeriële erkenning vir haar bydrae tot sportleierskap in Suid-Afrika
Sy het al groot lof verwerf vir haar ongelooflike bydrae tot sportleierskap en die ontwikkeling van Suid-Afrikaanse vroue in sport, en was onder meer die...
Prof Vernon Louw keer terug na alma mater as hoof van Geneeskunde
Prof Vernon Louw se loopbaan het hom na baie verskillende plekke geneem sedert hy in 1994 sy MBChB summa cum laude aan die Universiteit Stellenbosch se...
Wêreldkankerdag: Soeklig val op belangrike kankerverwante kwessies
Persoonlike kankersorg met kunsmatige intelligensie, pseudowetenskap in aanlyn kankernuus, beter handling vir kanker van die eierstokke, en toksiese driehoek...
Voorste TB-navorser prof Marakalala as direkteur van TB-navorsingsentrum aangestel
Die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad (SAMRC) en die Universiteit Stellenbosch (US) kondig die aanstelling van medeprofessor Mohlopheni Jackson Marakalala...
DNS-toets kan dalk help om servikale kanker vroeër op te spoor
As die vierde algemeenste kanker by vroue wêreldwyd, bly servikale kanker 'n groot gesondheidsuitdaging. Meer as 90% van sterftes kom in lae- en...
Sosiale Impak-gemeenskapsoggend: Bemagtig Studente om die SDG’s deur gemeenskapskakeling te bevorder
Meer as 6 000 nuwe Matiestudente sal op 7 Februarie 2025 van 09:00 tot 12:00 deelneem aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Sosiale Impak-gemeenskapsoggend...
Universiteit Stellenbosch digitaliseer studentelewe met nuwe koshuis-toep
Die Universiteit Stellenbosch (US) is geen vreemdeling as dit by innovasie kom nie. Afrika se eerste elektriese minibus en 'n vervaardiger van ruimtekomponente...
Verwelkomingsgeleentheid vir klas van 2025 vol vreugde en verrassings
"Een keer 'n Matie, altyd 'n Matie!" Dit was die strydkreet by vanjaar se amptelike verwelkomingseremonie toe duisende nuwelinge die eerste treë van hul...
Prof Jansen bring ommekeer by sukkelende skool
Hoërskool Crestway in Retreat was aan die begin van 2024 om ál die verkeerde redes in die nuus. Met 'n power matriekslaagsyfer was dit die Wes-Kaapse skool wat...
Prof Baatjes se verjaarsdagviering word fondswerwingsveldtog vir beurse
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) se Visedekaan: Leer en Onderrig, prof Karin Baatjes, toon haar toewyding tot onderwys nie net deur...
Bedryfsetiek en nakoming kry 'n hupstoot by US met twee nuwe aanstellings
Prof Jonathan Jansen ontvang gesogte toekenning vir lewenslange bydrae
Die Universiteit Stellenbosch (US) kondig met trots om dat prof Jonathan Jansen, 'n uitgelese professor in die opvoedkunde, deur die Amerikaane Opvoedkundige...
Buitengewone talent ten bate van seldsame siektes ten toon gestel
Om geld en vir pasiënte met seldsame siektes in te samel en bewustheid te skep, bied die Universiteit Stellenbosch se navorsingsgroep vir seldsame siektes tans...
Twee sterrekundiges sluit by US se Fisika-departement aan as buitengewone fakulteitslede
Die Departement Fisika in die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Natuurwetenskappe, is opgewonde om twee sterrekundiges in sy geledere te verwelkom –...
President Lesetja Kganyago aangewys as nuwe kanselier van die US
Lesetja Kganyago, president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB), is vandag (24 Januarie 2025) eenparig tot die amp van kanselier van die Universiteit...
Verseker jou plek in die maroen golf
Dames en here, ons het opwindende nuus!
#Move4Maties durf die ikoniese 2025 Kaapstad-fietstoer aan. Ons gaan vanjaar groot en mik na 'n maroen golf met 100...
Stellenbosch gons terwyl Universiteit voorberei om nuwe Maties te verwelkom
Duisende opgewonde nuwelingstudente en hulle gesinne sal na verwagting oor die volgende paar dae op Stellenbosch aankom voor die Universiteit se amptelike...
Professor Chris van der Hoven aangestel as Senior Direkteur van die Stellenbosch Bestuurskool
Die Stellenbosch Bestuurskool kondig met trots die aanstelling van professor Chris van der Hoven as sy nuwe Senior Direkteur met ingang van 1 Januarie 2025 aan...
Institusionele nuus
US onder wêreld se bestes in regte, gesondheid en opvoedkunde
Die Universiteit Stellenbosch (US) is weer eens onder die beste universiteite ter wêreld in die vakgebiede Regte, Geneeskunde en Gesondheid (voorheen Klinies en...
Vuyokazi Hlwatika ontvang 3de graad van US, besin oor haar akademiese reis
'n Toer na Kaapstad in haar graad 11-jaar by die Oprah Winfrey Leierskapsakademie in Gauteng het Vuyokazi Hlwatika aangespoor om by die Universiteit...
CIMPA-skool vir enumeratiewe kombinatorika lok 35 nagraadse studente uit Afrika
Enumeratiewe kombinatorika en toepassings van hierdie veld van wiskunde op rekenaarwetenskap, was die tema van 'n twee weke lange CIMPA School wat deur die...
Prof Doreen Kaura in WGO-taakspan vir moedergesondheidsnorme aangestel
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Professor Doreen Kaura is een van slegs 25 globale kundiges wat gekies is om moedergesondheidsnorme te onwikkel as deel...
Wetenskaplikes takel een van Afrika se mees vernietigende indringerbome
'n Belangrike nuwe boek oor die ekologie en bestuur van een van die mees vernietigende indringerplante in Afrika, is nou aanlyn beskikbaar.
Die boek getiteld: T...
US en vennote werk saam om Afrika se volgende generasie wetenskaplikes te produseer
Die Universiteit Stellenbosch (US) is deel van 'n baanbrekende genootskapsprogram wat oor die volgende drie jaar meer as 100 wetenskaplike leiers sal oplewer...
African STARS Fellowship Program bemagtig die volgende generasie gesondheidsleiers in Afrika
In 'n baanbrekersinisiatief wat daarop gemik is om die landskap van gesondheidsorginnovasie in Afrika te transformeer, het die Mastercard-stigting, die Sentrum...
Onderwyslegende Walter Parry vereer met die naam van een van twee nuwe US-koshuise
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Rektoraat het die name van twee nuwe koshuise op die Noord-kampus goedgekeur, wat ʼn belangrike stap in die voortgesette...
Verklaring oor die verkiesing vir die volgende US-kanselier
The term of the current Chancellor, Retired Justice Cameron, will officially end on 31 December 2024, as communicated to stakeholders and reported in the media...
Twee US-studente met L’Oréal-Unesco-toekennings vereer
Twee uitsonderlike doktorale studente van die Universiteit Stellenbosch (US), Pamela Ncube en Welile Nwamba, is met die prestigeryke L'Oréal-UNESCO For Women in...
Uitblinkers by tweede Sosiale Impak-toekennings vereer
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs sy tweede jaarlikse Sosiale Impak-toekenningsplegtigheid aangebied om erkenning te verleen aan die merkwaardige...
Dr Simon seëvier oor terugslae en pronk met nóg ‘n graad aan SU
Toe dr Donald Simon, internis en pulmonoloog, verlede week 'n PhD in molekulêre biologie ontvang het – sy vierde graad aan die Universiteit Stellenbosch (SU) –...
Wiskunde-'koningin' van Helderberg ontvang US se gesogte Kanseliersmedalje
Danielle Kleyn, wat die "koningin van wiskunde" gedoop is toe sy by die Hoërskool Parel Vallei in Somerset-Wes skoolgegaan het, is as die wenner van die...
Menings en artikels
Van plattelandse wortels tot radioster: Sibulele Ndudula skitter op MFM 92.6
Elke tree van sy daaglikse ses kilometer lange staptog van Kayamandi na die Universiteit Stellenbosch (US) se Neelsie-studentesentrum om MFM 92.6 se...
US-proef vind eerste veilige, doeltreffende behandeling om MDR-TB by kinders te voorkom
'n Grensverskuiwende kliniese proef wat vandeesweek in die New England Journal of Medicine gepubliseer word, het getoon dat ʼn orale antibiotika, levofloksasien...
Wonderbaarlike ingrype ná gru-ongeluk lei tot ‘n PhD vir US akademikus
By 'n gradeplegtigheid beskryf akademici soms die moeisame proses om 'n PhD te voltooi as 'n “wonderwerk". Maar toe dr Chris Jurgens, 'n dosent in siviele...
Eerste waarneming van skaars sifonofoor in Valsbaai, Suid-Afrika
Wetenskaplikes het die eerste gedokumenteerde verskyning van die seldsame sifonofoor Rhizophysa eysenhardtii in Valsbaai, Suid-Afrika, aangeteken.
Hierdie...
Belê in die toekoms – studentesteunbeurse en -projekte
Suid-Afrika staar 'n jeugwerkloosheidskrisis in die gesig en opvoeding bly een van die kragtigste instrumente om dit te bekamp. Gegradueerdes van die...