Nuus
Die krag van verbind bly met jou alma mater
Wanneer laas het jy jou e-posadres, fisiese adres, en selfoonnommer vir die Universiteit Stellenbosch bygewerk? Indien jy onseker is, is jy nie alleen nie. Daar...
Van skoonmaker tot gegradueerde – 'n reis van deursettingsvermoë en geloof
Aerolene Griebelaar se reis van skoonmaker in die gange van die Universiteit Stellenbosch (US) tot die oorsteek van die verhoog by die gradeplegtigheid is niks...
Talentvolle juwelier omskep fassinerende kulturele insigte in ʼn PhD
Toe dr Bongani Tendai Percy Mashange Maandag sy doktorale toga aangetrek het om ʼn PhD te ontvang, het hy die eerste visuele kunsstudent aan die Universiteit...
Soete sukses: US-student delg studieskuld met lekkergoedverkope
Phophi Mudau, 'n BCom Bestuurswetenskappe-finalejaarstudent aan die Universiteit Stellenbosch (US), het baie kilometers te voet afgelê om pakkies lekkers te...
Van bediening tot meesters op 74 – pastoor breek skeidsmure af vir vroue in teologie
Op 74 bewys Antoinette Erasmus dit is nooit te laat om jou passie na te streef nie. Sy het pas aan die Universiteit Stellenbosch (US) cum laude met 'n...
Aansoeke nou ingewag vir Nobantu en Thukela Gobodo doktorale gedenkbeurse
- Finansieringsbedrag: R200 000 per jaar vir tot drie jaar
- Wie kan aansoek doen? Studiebeurs is oop vir aansoekers vir doktorale studie in die geesteswetenskappe...
Geloof, familie en moed help dr David om haar drome te verwesenlik
Toe dr Teresa David in 2015 by die Universiteit Stellenbosch (US) aangeland het, kon sy net een frase in Engels sê: "Goeiemôre." David is gebore en getoë in...
Navorsing vir impak: Die US se digitale platform skitter met drie MACE-toekennings
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Research for Impact digitale platform en tydskrif het drie gesogte toekennings gewen by die jaarlikse Marketing...
Karen Bruns ontvang gesogte Kanselierstoekenning
Karen Bruns, Senior Direkteur van Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge (OAB) aan die Universiteit Stellenbosch (US) is met die gesogte Kanselierstoekenning...
US-akademici skitter met nasionale onderrigtoekennings
Twee akademici van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe is vir hulle uitstaande bydraes tot onderrig en leer op...
Besinning oor 'n transformerende loopbaan in Gesondheidsberoepe Onderrig
Professor Susan van Schalkwyk, Uitvoerende Hoof van die Departement Gesondheidsberoepe-onderwys (DGBO) aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit...
Nashlie Christians se uitdagende reis na 'n mediese graad
Nashlie Christians se graad wat sy vandeesweek by die Universiteit Stellenbosch ontvang merk die einde was van 'n uitdagende reis gevul met terugslae...
Die US en Shoprite-vennootskap bemagtig eerste groep datawetenskapgraduandi
'n Langtermyn vennootskap tussen die Universiteit Stellenbosch (US) en die Shoprite Groep, het die eerste groep graduandi in die datawetenskapprogram in staat...
US vereer Amerikaanse ekonoom met eredoktorsgraad
Die Amerikaanse ekonoom en ekonomiese geskiedkundige, prof Deirdre Nansen McCloskey, is deur die Universiteit Stellenbosch (US) met ʼn eredoktorgraad vereer by...
Wes-Kaap se voorste onderwyser ontvang meesters by Universiteit Stellenbosch
Die Wes-Kaap se voorste onderwyser, Llewellyn van der Ross, het nooit ʼn loopbaan in die onderwys beplan nie. “Ek het nie onderwys gekies nie, onderwys het my...
Die Departement Ondernemingsbestuur sluit sy eeufeesjaar af met 'n ryk nagraadse oes
Geen Afrikaanse weergawe van die artikel.
Telekommunikasie-sakeleier ontvang eredoktorsgraad in ingenieurswese van Universiteit Stellenbosch
Die tegnologie-entrepreneur en belegger Strive Masiyiwa, 'n baanbreker in die mobiele telekommunikasiesektor in Afrika, het vandeesweek (10 Desember 2024) 'n...
2024 Annual Report of the School of Accountancy
Geen Afrikaanse weergawe van hierdie artikel.
US-navorsers toets belowende nuwe preeklampsie-middel
Die Universiteit Stellenbosch het onlangs met 'n baanbrekende kliniese proef begin wat preeklampsie teiken, 'n lewensgevaarlike swangerskapskomplikasie wat...
Meesterstudie bring hoop vir veiliger, omkeerbare manlike voorbehoeding
'n Nuwe studie by die Universiteit Stellenbosch (US) toon dat 'n veiliger, doeltreffender en omkeerbare voorbehoedmiddel vir mans binne bereik is.
Kyla Raoult...
Filantroop, bekroonde romanskrywer ontvang US-eredoktorsgrade
Die Universiteit Stellenbosch (US) het eredoktorsgrade aan die filantroop en entrepreneur, Wendy Ackerman, en die bekroonde roman- en kortverhaalskrywer, Damon...
US-student oorkom 2 hartoperasies om as fisioterapeut te gradueer
Sy pa se afsterwe, twee opehartoperasies en finansiële uitdagings het Schwann Chavalala nie daarvan weerhou om sy BSc in Fisioterapie aan die Universiteit...
Uittredende prof Razeen Davids bevorder nefrologie in Afrika
Prof Razeen Davids, die Hoof van die Afdeling Nefrologie in die Universiteit Stellenbosch se Departement Geneeskunde, sien uit na sy aftrede aan die einde van...
Ontmoet Joel en Veer, die duo wat SASSA-bedrog oopvlek
Hulle is verseker die twee mees herkenbare eerstejaar rekenaarwetenskapstudente in Suid-Afrika.
Veer Gosai (19) en Joel Cedras (18), eerstejaarstudente aan die...
Stampvol gradeplegtigheidsweek vir US met rekordoes kwalifikasies
Die Universiteit Stellenbosch sien uit na 'n baie besige gradeweek en is besig met voorbereidings om 5 865 kwalifikasies – die hoogste aantal Desember...
€7,5 miljoen vir navorsing wat wiskunde en teoretiese rekenaarwetenskap kombineer
Prof. Florian Luca, 'n getalteoretikus verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Wiskundige Wetenskappe, is een van drie hoofnavorsers wat...
Menseregtekonferensie fokus op grondwetlike aanspreeklikheid
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Regsgeleerdheid het verlede week 'n belangrike konferensie aangebied wat menseregte en grondwetlike...
Van landelike wortels tot gesondheid-sorgvernuwer: Dr Vhudi Ravhutsi se missie om SA gesondheidsorg te transformeer
In die veranderende wêreld van Suid-Afrikaanse gesondheidsorg maak ʼn alumnus van die Universiteit Stellenbosch sy merk. Dr Vhudi Ravhutsi, wat sy mediese graad...
Wentzel taking parasport to new heights
Nadine our Matiepreneurs champion
Aloma’s contribution is no small feat
Caruchė is wise beyond her years
Warren is committed to life-long learning
Drikus’s story an inspiration for every young rugby player
Empathy is a natural part of Dudley’s DNA
‘Kopolo’ a true ambassador for FM
Mariëtte is our team’s working mother
Courtney goes the extra miles for excellent service
You are the real stars in the SU universe
No stopping the #MaroonMachine
By Ilhaam Groenewald, Chief Director Maties Sport
As the year ends, I want to extend my heartfelt gratitude to each member of our #MaroonMachine team. Your...