Nuus
Nuutste nuus en stories
US se Beleidsinnovasielaboratorium dryf DVO-vordering
Die Universiteit Stellenbosch (US) – as mededrywers van die Suid-Afrikaanse Goalkeepers-gemeenskap vir die Gates-stigting – is deel van 'n dinamiese...
Prof James Warwick verken nuwe grense in navorsing oor kerngeneeskunde
Prof James Warwick, uitvoerende hoof van die Departement Mediese Beelding en Kliniese Onkologie in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW)...
Hakeemah Matinka: Dapper neem sy die voortou
JEUGMAAND
Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hul gemeenskappe en verder bevorder. Hulle help deur hulle...
Gedenk ʼn Nalatenskap: Walter Parry Gedenklesing Spoor Dialoog oor Wetenskap, Geloof en Maatskaplike Geregtigheid Aan
Gemeenskapslede, alumni, akademici en studente het verlede week byeengekom om die lewe en nalatenskap van Walter Parry te gedenk by die tweede Walter Parry...
PET-CT-samewerking voordelig vir navorsing en openbare gesondheid
In 2019 het die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrale Analitiese Fasiliteite – wat gevorderde wetenskaplike toetsing, analitiese instrumentasie en...
Impak
Reagan Johnson: Dinamiese raakvatter lei met oortuiging
Geklee in sy maroen baadjie is Reagan Johnson ʼn bekende figuur by die US – hy glimlag maklik, is altyd gereed met skerp kommentaar en is bekend vir sy dryfkrag...
Caroline Greyling: 'n Lewenslange leerder wat doelgerig lei
Ter viering van Jeugmaand plaas die Jong Alumni-program (YAP) aan die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig op ons ongelooflike jong alumni. Ontmoet van ons...
Sjinees as Brug, Een Wêreld, Een Familie: Stellenbosch-studente blink uit by Internasionale Sjinese Taalkompetisie
Op 30 Mei 2025 het twee studente van die Universiteit Stellenbosch (US), Taaraa Lakay en Ashiquah Norodien, hul talent en kulturele insig ten toon gestel tydens...
Abongile Quthu: 'Ek vorm wat moontlik is'
Ter viering van Jeugmaand plaas die Jong Alumni-program (YAP) aan die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig op ons ongelooflike jong alumni. Ontmoet van ons...
US stel belangrike beleidsdokument oor honger as grondwetlike geregtigheidskrisis bekend
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir Sosiale Geregtigheid (CSJ), in samewerking met die Sentrum vir die Bevordering van Sosiale Impak en...
Wêreld-oseanedag: Die wonder van die oseaan-ekonomie
Die oseaan-ekonomie stel die oseaan oop vir entrepreneurs, innoveerders en beleggers; vir klein en middelslagondernemings; en vir markte in Afrika en verder...
Hamidah Rabiu: Deernisvolle leier met inbors
JEUGMAAND
Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hul gemeenskappe en verder bevorder. Deur hul leierskap...
Tradisionele akademiese para-digmas uitgedaag by opening van US-Biblioteek-navorsingweek
Die Universiteit Stellenbosch (US) se 13de jaarlikse Biblioteeknavorsingsweek het met 'n oproep begin om die doel van akademiese ondersoek te herbedink in 'n...
CrazySocks4Docs tree toe vir die bewusmaking van geestesgesondheid onder gesondheidswerkers in Suid-Afrika
Prof Robbie Pott versmelt navorsing, onderrig en werklike impak
Prof Robbie Pott van die Departement Chemiese Ingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het Donderdag 5 Junie 2025 sy...
US kry hiperspektrale kernskandeerder present vir navorsing en opleiding
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal binnekort die eerste universiteit in Suid-Afrika wees wat kan spog met 'n operasionale hiperspektrale...
Senzakahle Mazibuko: Fakkeldraer vir kulturele identiteit
JEUGMAAND
Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hulle gemeenskappe en verder bevorder. Deur hulle leierskap...
Wêreldomgewingsdag: Kollektiewe aksie nodig om belangrike omgewingskwessies aan te spreek
Plastiekbesoedeling, die heroorweging van bioplastiekafval, omgewingsregeerkunde, en etiese raamwerke om waterbronne te bestuur. Dít is die belangrike...
Siphumeze Tshongweni: Jong sangoma bied aan ander ʼn stem
JEUGMAAND
Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hulle gemeenskappe en verder bevorder. Deur hulle leierskap...
Geneeskunde en gesondheid
Mediese studente van US stel Suid-Afrika se eerste oorplantings-ondersteuningseenheid by Tygerberg-hospitaal bekend
ʼn Toegewyde gespesialiseerde ondersteuningseenheid vir orgaanskenkers – bekend as die “Life Pod" – word amptelik op Woensdag 4 Junie 2025 by Tygerberg-hospitaal...
Prof Elmi Muller ontvang eredoktorsgraad van die Universiteit van Lund
Professor Elmi Muller, Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch, is met 'n eredoktorsgraad deur die...
Impak
Abigail Larsen: Sosiale entrepreneur wil wêreld ten goede verander
In ʼn land waar werkloosheid onder die jeug van die hoogste ter wêreld bly en armoede steeds geleenthede beperk, werk Abigail Larsen (21) aan ʼn oplossing wat...
“Future Professors Programme”: Méér as slegs ’n kapasiteitsbou-inisiatief
Dr. Sanjeev Rambharose is 'n senior lektor in die Departement Fisiologiese Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) en een van die gekose deelnemers...
Die rol van ekotone in 'n veranderende wêreld
In die benarde toestand van wêreldwye omgewingsverandering kry die studie van ekotone al hoe meer vastrapplek in die wetenskaplike gemeenskap.
Ekotone is...
Brandall Swartz: Dinamiese leier baan die weg vir ander
JEUGMAAND
Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hulle gemeenskappe en verder bevorder. Deur hulle leierskap...
Ouers se sorg vorm grondslag van kind se ontwikkelling
Ouers moet ondersteun word om koesterende sorg aan hul kinders te verskaf. Die verskaffing van koesterende sorg beteken nie net om te verseker dat hulle gesond...
Menelaos Meli: Die vonk agter SA se kragrevolusie
Sivenathi Booi: Lewer uitstekende opbrengste
Ter viering van Jeugmaand plaas die Jong Alumni-program (YAP) aan die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig op ons ongelooflike jong alumni. Ontmoet van...
US lewer talle finaliste vir 2025 NWTF/South32-toekennings
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal weer eens, soos in die vorige jare, goed by die Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NWTF)/South32 se toekennings...
TK Rathupetsane: Droom van 'n beter toekoms met wetenskap en fiksie
JEUGMAAND
Hierdie Jeugmaand vier ons studente wat 'n verskil op kampus, in hulle gemeenskappe en verder maak. Deur hulle leierskap, deernis en toewyding help...
Leesprobleem aangespreek in nuwe boek deur Prof le Cordeur
Prof Michael le Cordeur se nuutste boek 'Reading for Comprehension' is op 20 Mei bekendgestel en word deur Naledi gepubliseer. Die lae standaard van lees en...
Akademiese vernuwing – ons gedeelde reise
ʼn Mini-simposium oor Akademiese Vernuwing is op Woensdag 7 Mei 2025 deur die kantoor van die Vise-dekaan van Onderrig en Leer aangebied. Die afgelope drie jaar...
Prof Florian Luca op ʼn reis deur wiskundige grense
Prof Florian Luca van die Departement Wiskunde in die Fakulteit Natuurwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het Dinsdag 27 Mei 2025 sy intreerede...
Stellenbosch Business School retains its triple crown of global accreditations, reaffirming its place among the elite group of business schools worldwide.
In ’n wêreld gekenmerk deur ranglyste, metings, en institusionele aansien is daar min uitnemendheidsmerkers wat meer gerespekteer word of stilweg transformerend...
The Scholar, The Mentor, The Leader: The Life and Leadership of a Remarkable Man
When Prof. Stan du Plessis, Stellenbosch University's Chief Operating Officer, enters a room or steps onto a stage, he fills it. Then follows that familiar...
Prof Stan say farewell to Stellenbosch University
Dear Colleagues of the RC Operations and Finance,
This is my final newsletter as Responsibility Centre Head for Operations and Finance and as Chief Operating...
Herskryf van behuisingswetgewing kan massa-grondbesettingskrisis help oplos
Die nasionale Wet op Behuising moet gewysig word om grootskaalse onwettige grondbesetting in Suid-Afrika aan te pak. Só meen dr Tanveer Jeewa van die...
US onthul huldeblyk aan Walter Parry by Ou Lückhoff-skool
Die onthulling van 'n permanente installasie ter ere van die oorlede wetenskaponderwyser Walter Parry by die Ou Lückhoff-skool in Stellenbosch op 22 Mei...
Universiteit Stellenbosch en HyperionDev stel KI-minislypskole bekend
Die Universiteit Stellenbosch (US) en HyperionDev, Suider-Afrika se voorste tegnologie-onderwysverskaffer, het hul vennootskap uitgebrei met die bekendstelling...
Die US groet Prof Stan du Plessis ná 25 jaar
“Stan gee ongelooflik baie om vir ons Instelling, en dit is hierdie liefde vir die Universiteit Stellenbosch wat sy passie vir ons bedrywighede gedryf het...
US vier die transformerende krag van dosente
Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy invloedrykste dosente by die jaarlikse ROCTAS-toekennings vereer wat onlangs by die Stellenbosch Instituut vir...
Van Limpopo-township tot wêreldverhoog: FGGW-student skitter by VN-jeugberaad
Toe die derdejaar mediese student, Patience Phoshoko, gekies is om Suid-Afrika by die Asia Youth International Model United Nations, 2025, te verteenwoordig...
Afrikadag: US-kenners fokus op belangrike kwessies wat vasteland raak
Die uitdagings van militêre weduwees, hoër onderwys se rol in Afrika, die regte en welsyn van kinders, akademiese xenofobie, en die waarde van Afrikatale. Dit...
'n Dag in die lewe van… Riyaad Parker
Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe, wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit...
Brugbouer en staatmaker
Wanneer Wildré Kok praat oor haar rol as Kantoorbestuurder van prof Elmi Muller, Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW)...