Nuus
Nuutste nuus en stories
Hoe om integriteit, geloofwaardigheid van studenteleer in era van KI te verseker
In 'n artikel vir University World News getiteld “AI, pedagogy, assessment: Shifting to a design-based pedagogy" skryf prof Aslam Fataar, professor in...
Menings en artikels
’n Dag in die lewe… Yeki Mosomothane
Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe, wat ter viering van Werkersdag in Mei verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit...
Comrades 2025: Help Maties oor die wenstreep
Die Universiteit Stellenbosch (US) doen 'n beroep op alle Maties (en vriende van Maties) wat vanjaar aan die Comrades-marathon deelneem om by die #Move4Maties...
Prof Joel Modiri lewer US se 7de Afrikadag-lesing
Die regsgeleerde en openbare intellektueel, prof Joel Modiri, het 21 Mei 2025 'n kragtige en ontnugterende geleentheidstoespraak by die Universiteit...
Dr Kali sit ʼn mediese pionierstradisie voort
In die bedrywige sale van die Tygerberg-hospitaal se neonatale eenheid neem dr Gugu Kali ʼn mediese nalatenskap wat oor sowat ʼn eeu strek, vorentoe. As leier...
Jong Entrepreneurskapsprogram bemagtig leerders vir die toekoms
Die Jong Entrepreneurskapsprogram (YEP) by die Universiteit Stellenbosch help hoërskoolleerders uit agtergeblewe gemeenskappe in en om Stellenbosch om...
IGNITE: Entrepreneurskap onder jongmense kan tot transformasie van die ekonomie en samelewing lei
In die vinnig veranderende wêreld van vandag staan entrepreneurskap uit as ʹn kragtige aandrywer van ekonomiese transformasie. By die Universiteit Stellenbosch...
Waarom ons insekte moet waardeer
Die Internasionale Dag vir Biologiese Diversiteit, ook bekend as Internasionale Biodiversiteitsdag, word elke jaar op 22 Mei gevier. In ʼn meningsartikel vir...
Top BDatWet-student ontvang CGW Schumann-medalje
Abel Daniël (AD) Kotzé, die toppresterende student van die eerste Baccalaureus in Datawetenskap (BDatWet)-gradueringsklas, is onlangs aangewys as die 2024 CGW...
Kenners wêreldwyd doen ’n oproep vir groter naaldekokerbewaringsaksie
Naaldekokers is natuurlike bewakers van ons varswaterbronne en dui die gesondheid van akwatiese ekostelsels aan. Om die langtermyn-oorlewing van hierdie...
’n Dag in die lewe… Candice Egan
Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe, wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit...
US pak bul by die horings met navorsing oor herlewingswynbou
Volgende keer as jy op Bottelaryweg buite Stellenbosch ry, hou jou oë oop vir beeste wat wei tussen die wingerdrye by Hartenberg-wynlandgoed. Dit kan dalk 'n...
Prof Karl Storbeck belig rol van steroïedhormone in menslike gesondheid en siekte
Prof Karl Storbeck van die Departement Biochemie in die Fakulteit Natuurwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Dinsdag 20 Mei 2025 sy intreerede...
Menings en artikels
’n Dag in die lewe… Viwe Benxa
Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe, wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit...
Strategiese aanstelling sal mikrobioomnavorsing by varswater monitering integreer
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Prof. Thulani Makhalanyane is as ere-navorsingsgenoot aangestel by die Suid-Afrikaanse Insitituut vir Akwatiese...
Menings en artikels
’n Dag in die lewe van… Dr Heidi October
Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe, wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit...
Prof Jonathan Jansen besin oor demokrasie, die Amerikaanse president Donald Trump, en die rol van SA universiteite
As deel van die 2025 Imbizo-kalender van betrokkenheidsgeleenthede het die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir die Bevordering van Sosiale Impak en...
Menings en artikels
’n Dag in die lewe… Naweed Mullajie
Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe, wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit...
Yverne Myburgh se reis met gemeenskapsdiens
“Verryk", “vervul" en “dankbaar" is woorde wat Yverne Myburgh, 'n Honneurs-BA-student aan die Universiteit Stellenbosch, gebruik om haar ervaring van die...
Hoëvlakbesoek verseël US- vennootskap met Universiteit van Warwick
Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van Warwick in Engeland het formeel 'n omvattende en strategiese vennootskap bekragtig wat die reikwydte...
SciMathUS Sakura wetenskap-uitruilgeleentheid: 'n Transformerende ervaring in Tokio
'n Groep van vyf voormalige SciMathUS-studente, vergesel deur twee fasiliteerders, het vroeёr vanjaar 'n merkwaardige akademiese en kulturele reis na Tokio...
Oplossing van mediese raaisels
Dr Janette Verster se passie lê by die kruispunt tussen geneeskunde en die reg. As Hoof van die Afdeling Geregtelike Geneeskunde aan die Universiteit...
Menings en artikels
'n Dag in die lewe van… Jacolette Kloppers
'n Dag in die lewe van … Jacolette Kloppers
Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe, wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag...
'n Dag in die lewe … Michelle Pietersen
Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe, wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit...
Nuwe boek verken liggaamlike kultuur en -opvoeding
Medeprofessor Francois Cleophas van die Afdeling Sportwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het...
Menings en artikels
’n Dag in die lewe… Angelo McKerry
Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe, wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by...
Voorgraadse Wiskunde-studente publiseer navorsingsartikel
Twee wiskundestudente van die Universiteit Stellenbosch (US) het geskiedenis gemaak toe hul week lange internskap by 'n wiskundige aan die Universiteit van...
Internasionale Verpleegkundigedag: Ons moet in verpleegopleiding belê
Internasionale Verpleegkundigedag word elke jaar op 12 Mei gevier. In meningsartikels vir die media fokus kenners aan die Universiteit Stellenbosch op die...
’n Dag in die lewe… Jongisizwe Ndlebe
Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe, wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit...
IsiXhosa boek oor taal in sosio-politieke en maatskaplike onderwys bekendgestel
ULwimi kwezeMfundo kwiNtlalopolitiko noLuntu
Taal in sosio-politieke en maatskaplike onderwys
'n Eweknie-geëvalueerde akademiese boek geskryf en geredigeer in...
Menings en artikels
’n Dag in die lewe… Anne Havemann-Serfontein
Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe, wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit...
Doen aansoek vir die Abe Bailey-reisbeurs om die VK te besoek
We are excited to announce that applications are now open for the prestigious Abe Bailey Travel Bursary, which offers third-year students and above, as well as...
Prof Ashraf Kagee stel sy derde roman, Song of the Slave Girl, vry
Prof Ashraf Kagee of Stellenbosch University's (SU) Psychology Department recently launched his third novel, Song of the Slave Girl, at The Book Lounge in Cape...
Gesamentlike Verklaring ná die Afvaardigingsbesoek van 6–7 Maart 2025
Met die afsluiting van 'n afvaardigingsbesoek deur die Universiteit van Groningen (UG) aan die Universiteit Stellenbosch (US) op 6 en 7 Maart 2025 — insluitend...
Boek oor intensionele assessering vir onderwysersopleiding bekendgestel
Dr Zelda Barends en Dr Anthea Jacobs het in April hul nuwe boek Intentional assessment for teacher education bekendgestel. Hierdie boek is meer as 'n...
Die Universiteit Stellenbosch groei sterk, so ook sy ekonomiese impak
· Die US spandeer R4.2 miljard in die ekonomie van Stellenbosch in 2024
· Besteding dra sowat 13% by tot plaaslike BBP
· “Universiteite het nog...
Hibriede Transtaalwerkswinkel met Warwick Universiteit
Op die 14de April is 'n Transtaalwerkswinkel aangebied as 'n hibriede geleentheid tussen Warwick Universiteit se studentevrywilligers en die Universiteit...
Koestering van kinders deur beweging
In 'n wêreld waarin skerms kinders se lewe al hoe meer oorheers en veilige speelruimtes in die buitelug al hoe minder word, is prof Eileen Africa 'n baken van...
US se nuwe Dekaan van Ekonomiese en Bestuurswetenskappe beoog om leiers te bemagtig wat toekomsgereed is
Prof Reza Daniels, Direkteur van die Suider-Afrikaanse Arbeids- en Ontwikkelingsnavorsingseenheid (SALDRU) aan die Universiteit van Kaapstad (UK), is as die...
Hoë verwagtinge dat dapper projek SA se stryd teen kinder-gestremdheid kan hervorm
*Hierdie is ’n samevatting van ’n artikel deur Desmond Thomas, gepubliseer op News24. Klik hier om die volledige artikel te lees.
’n Baanbrekende loodsprojek...
’n Dag in die lewe… Geraldine Minnaar
Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe, wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die...
Ons moet hoër onderwys in die era van KI herverbeel – Prof Sibusiso Moyo
Kunsmatige intelligensie (KI) is besig om die manier waarop ons leer, onderrig en met kennis omgaan vinnig te verander, maar dit laat ook kritieke vrae...
PhD geaffilieerde studente bestudeer the aard van veeltaligheid
Sander Hoeven, 'n PhD-geaffilieerde student aan Universiteit Stellenbosch van die Universiteit van Antwerpen het Fakulteit Opvoedkunde in Maart besoek. Hy...
’n Dag in die lewe... Lukho Mafuya
Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe, wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit...
Spelifiëring en sosiale media as katalisator vir studenteleer en betrokkenheid
U word uitgenooi om die middagete Auxin-sessie by te woon wat deur die Sentrum vir Onderrig en Leer aangebied word.
Spreker: Benita Bobo
Onderwerp: Spelifiëring...
ʼn Nalatenskap van leierskap en groei
Toe mnr Eben Mouton in Februarie 2004 by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aangesluit het, het hy ʼn rol...
’n Dag in die lewe… Elmarie Kruger
Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe, wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit...
’n Dag in die lewe… Erik van Zyl
Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe, wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op personeellede by die Universiteit...