
Image by: Unsplash
Suid-Afrikaanse vlag
Menings en artikels
Erfenisdag: Kenners beklemtoon belangrikheid van veeltaligheid, kreatiewe verbeelding
29 September 2025
- US kenners het verskeie meningsartikels geskryf oor Erfenisdag.
Erfenisdag is op 24 September in Suid-Afrika gevier. In meningsartikels vir die media wys kenners van die Universiteit Stellenbosch daarop dat die land se grootste sterkte in sy diversiteit van tale, kulture, tradisies, perspektiewe en praktyke lê. Klik op die skakels hieronder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Drr Zameka Sijadu en Gibson Ncube (Meertaligheid en die waarde van erfenis in SA) — Cape Argus
- Prof Deresh Ramjugernath (Erfenis: Taal ʼn kragtige draad wat die verlede verbind met die toekoms wat ons wil hê) — Mail & Guardian
- Prof Chris Jones (Hierdie Erfenisdag, laat ons ontvanklik wees vir die perspektiewe en ervarings van ander)— Daily Maverick