Popular searches
10135 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US en Deense afvaardiging herbedink onderrig van demokrasie
Driedaagse besoek verdiep Demokrasie-leervennootskap tussen Suid-Afrika en Denemarke. Dialoog omvat welsynstate, ongelykheid, jeugonbetrokkenheid en ervaringsleer. Samewerking betree konsolidasiefase met planne vir mobiliteit, gesamentlike...
#SmartResearcher Werkswinkels
Die Biblioteek nooi hiermee graag nagraadse studente, opkomende navorsers en akademiese personeel om die #SmartResearcher werkswinkels by te woon wat plaasvind
Faculty of Medicine and Health Sciences
US se Matshabane word eerste Suid-Afrikaner om IBRO Rising Star-toekenning te ontvang
Dr Olivia Matshabane is een van die ontvangers van die 2025 Internasionale Breinnavorsingsorganisasie (IBRO) se Rising Star-toekennings. Die toekenning sal help om haar span se werk op die kruispunt van neurowetenskap en neuro-etiek uit te...
Research - Library
Digitale Humaniora
Digitale Humaniora (Digital Humanities) is ʼn sambreelterm vir die teorie, metodologie en praktyke wat verband hou met sosiale en geesteswetenskappe wat tegnologie gebruik as ʼn geïntegreerde en noodsaaklike deel van navorsingsaktiwiteite.
African Microbiome Institute
Oor ons
Die Afrika Mikrobioom Instituut (AMI) is 'n koördinerende en leidinggewende liggaam vir mikrobioomnavorsing, opleiding en diensverskaffing. Dit word amptelik deur Stellenbosch Universiteit se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe...
About the Library
Kontak ons
Biblioteek algemene kontakbesonderhede, Bestuur, Afdelings, Fakulteitsbibliotekarisse, Gee terugvoer
Leer meer oor KI in die Onderwys om jou met jou studies te help
Leer meer en teken in vir die gratis SU Digital Education Council (DEC) KI Geletterdheid en KI in Hoër Onderwys-kursusse.
Faculty of Science
Eersterivierstudie het jóú nodig: studente, stappers, grondeienaars en ander belanghebbendes
Die vorige norm-opname is meer as twee dekades gelede gedoen. Die treurbottelborsel, ’n indringerplant, het alreeds ’n aansienlike gedeelte van die rivier ingeneem en is besig om vinnig te versprei. Sleuteldata oor die inheemse spesies wat...