Popular searches
Reserweriglyne vir doserende personeel
Die hoofdoel van die reserwediens is om vir kort periodes toegang tot materiaal wat dikwels gebruik word te verskaf, ten einde te verseker dat dit vir ’n groot groep kliënte toeganklik is. Die US Biblioteek- en Inligtingsdiens is besig om...
Gebruik die biblioteek
Leer omtrent die dienste wat in die fisiese biblioteke van die US Biblioteek- en Inligtingsdiens gebied
Kursusleeslyste in Moodle
Kursusleeslyste stel dosente in staat om die leeslyste vir hul kursusse vanuit Moodle te bou en te bestuur.
Gids vir alumni
Alumni wat vir uitleenvoorregte geregistreer het, is welkom om die Biblioteek- en Inligtingsdiens.
Gids vir CHELSA-lede
Vind inligting oor biblioteektoegang en uitleenvoorregtedienste wat beskikbaar is vir akademiese en navorsingspersoneel en Meesters- en Doktorale studente in die gebruikersgids vir CHELSA-lede.
Gids vir voorgraadse studente
Vind inligting oor biblioteektoegang, uitleenvoorregte, druk- en koordlose internetdienste wat vir jou beskikbaar is in die gids vir voorgraadse studente.
Besprekings
Bespreek 'n plek of kamer in die Universiteit Stellenbosch Biblioteek of enige van die vier takbiblioteke van die Biblioteek- en Inligtingsdiens.