Gewilde soek terme
337 resultate gevind
Stellenbosch University
US hou eerste virtuele personeelbyeenkoms
Die Universiteit Stellenbosch (US) het “in 'n kort tyd baie bereik" en as personeel “het ons saam baie geleer", wat die US gehelp om in hierdie ongekende tyd vooruit te beweeg. Dit was die boodskap van die US se Rektor en Visekanselier...
Stellenbosch University
EBW-staatmaker MJ Brooks ontvang Kanselierstoekenning
Die alombekende direkteur van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, MJ Brooks, is met die Kanselierstoekenning vir 2020 in die kategorie professionele dienste vereer vir sy "buitengewone" bydrae tot die Fakulteit. Dié gesogte...
Stellenbosch University
Geen uitdaging te groot vir US-graduata en Paralimpiese atleet nie
“Moenie bang wees om uitdagings ‘bo’ jou vermoëns te aanvaar indien dit iets is waarin jy regtig glo nie. Ja, dit gaan nie maklik wees nie, maar indien jy jouself daartoe verbind en eie aan jouself bly, sal jy die veerkragtigheid hê om deur...
Stellenbosch University
‘GGO’s kan prakties help om armes te bemagtig en te transformeer’ – doktorale studie
Geloofsgebaseerde organisasies (GGO's) kan help om diegene wat ekonomies agtergeblewe is, te bemagtig deur hulle met werksvaardighede toe te rus en weer vir hulle menswaardigheid te gee. Dít is volgens dr Susan Mellows wat Maandag (4 April...
Stellenbosch University
Doktorale studie kan help in stryd teen antibiotiese weerstandigheid
Antibiotiese weerstand – wanneer bakterieë weerstand teen kiemdodende middels ontwikkel – hou wêreldwyd 'n beduidende bedreiging vir openbare gesondheid in, wat dit moeilik maak om algemene bakteriële infeksies doeltreffend te behandel...
Stellenbosch University
Terugslae is ompaaie, nie doodloopstrate nie, vir US-gegradueerde Haajir September
Die Covid-19-pandemie het Haajir September van 'n onvergeetlike matriekjaar beroof. Haajir, wat haar BEd-graad (grondslagfase) ontvang het, is maar al te bekend met teenspoed. Sy beplan om voort te bou op die grondslag wat sy gelê het...
Stellenbosch University
US vereer internasionaal erkende kenner van rampbestuur en -reaksie
Colin Deiner het ʼn eredoktorsgraad ontvang. Hy is vereer vir sy onwrikbare toewyding aan die redding van lewens. Hy help bevorder rampbestuur en -reaksiedienste.
Stellenbosch University
Tweelingtriomf: Atlantis-broers gradueer aan US
Die tweeling Divano en Diego Blankenberg het in 'n gebied in Atlantis grootgeword waar bendes en misdaad algemeen is. Om by dieselfde universiteit en in dieselfde fakulteit te wees, het hulle gehelp om uitdagings te oorkom en na sukses te...
Stellenbosch University
US-eredoktorsgraad vir musiek-ikoon Jonathan Butler
Die internasionaal-erkende Suid-Afrikaanse komponis en liedjieskrywer, Jonathan Butler, is Maandag (24 Maart 2025) deur die Universiteit Stellenbosch (US) met ʼn eredoktorsgraad by die instelling se Maart-gradeplegtigheid vereer. Butler het...
Stellenbosch University
Die US vier 200ste gegradueerde van MSc in Kliniese Epidemiologie
Die Afdeling Epidemiologie en Biostatistiek het ʼn belangrike mylpaal by die Maart-gradeplegtigheid gevier toe dr Craig Corbett die 200ste gegradueerde van die eenheid se MSc in Kliniese Epidemiologie-program geword het. Corbett, wat onlangs...