8247 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Doktorale studie bekyk rol van onderverdelings, plaasgroottes in grondhervorming
Die proses van grondherverdeling kan meer suksesvol wees indien besliste aandag geskenk word aan die voorsiening van plase aan opkomende boere wat 'n voldoende en hanteerbare grootte is. Dit beteken dat huidige wetgewing wat betref die...
Volhoubaarheid: wat ons van ons voorouers kan leer
Ons het baie om by ons grootouers te leer. Hulle het volhoubaarheid verstaan: hulle het water bewaar (en nooit gemors nie), ons grootouers het krag met windmassa opgewek, organies geboer en van kos uit die land geleef. Hulle het groot...
US bied 'n hibriede oplossing vir leer
Soos ons studente na kampus terugkeer, maak hulle kennis met die nuwe Extended Learning Spaces Project (ELS) as deel van die US se nuwe leer- en onderrigdigitaliseringstrategie, insluitend hibriede leer.Ons spanne vir inligtingstegnologie...
WEF erken SharkSafe as 'n toonaangewende oseaan-innoveerder
SharkSafe Barrier ™, 'n Innovus-afwentelmaatskappy van die Universiteit Stellenbosch, is deur die Wêreld Ekonomiese Forum se digitale platform UpLink erken as een van sy top oseaaninnoveerders.UpLink, die WEF se digitale platform vir die...
US reik sy eerste e-sertifikate uit en kry ‘n boom op die koop toe
Die Universiteit Stellenbosch het vanjaar vir die eerste keer geldige e-sertifikate vir sy kortkursusse uitgereik en so die weg gebaan vir ander om hul voorbeeld te volg.Volgens Carol Kat, hoof van kopiereg, handelsmerke en kortkursusse by...
95% van koshuise het nou WiFi-dekking
Altesaam 95% van die koshuise op Stellenbosch en Tygerberg-kampusse het nou voldoende WiFi-dekking.'n WiFi-klaskamerprojek is gedoen in samewerking met die klaskameropgraderingsprojek vir Fasiliteitsbestuur. Waar permanente WiFi nie...
SUNFin in herbeplanningfase om ‘n naatlose aanlyn-oorgang te bewerkstellig
Die SUNFin-projekspan het 'n gedetailleerde herbeplanningsoefening onderneem om vas te stel hoeveel tyd en moeite nodig is om sleutelaktiwiteite in die verskillende projekwerkstrome te voltooi om uiteindelik suksesvol aanlyn te gaan. As...
US-geleide internasionale konsortium ontvang EU-toekenning van R101 m vir navorsing oor epidemies
Die Universiteit Stellenbosch (US) staan aan die hoof van 'n internasionale konsortium wat onlangs 'n toekenning van vyf miljoen euro (nagenoeg R101 miljoen) van die Europese Unie se voorste navorsings- en innovasieprogram, Horizon Europe...
Gustav ontvang NRF-gradering vir sportnavorsing
Dr Gustav Venter, hoof van Maties Sport se Sentrum vir Sportleierskap, het 'n Y-gradering van die Nasionale Navorsingstigting ontvang. Dit is ‘n benaming vir belowende akademici wat in hul vroeë loopbaan binne vyf jaar die potensiaal toon...
Voormalige SciMathUS-student droom groot ná sy graad vang
As 'n eerste generasie-universiteitstudent wat nooit as kind kon droom dat sy eendag haar studies aan 'n vooraanstaande hoëronderwysinrigting soos die Universiteit Stellenbosch (US) sou voltooi nie, het haar graaddrome haar aangemoedig om...