8336 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Wat ons ook op Erfenisdag behoort te vier
September is Erfenismaand met feesvieringe wat ʼn hoogtepunt bereik op Erfenisdag (24 September). In ʼn meningsartikel vir Daily Maverick, skryf prof Nico Koopman (Viserektor: Sosiale Impak, Transformasie en Personeel) dat Suid-Afrikaners ook...
Vindingrykheid help TygerMaties om Covid-19 beperkinge te bestuur
ʼn Innoverende nuwe kliniese opleidingsplan het vyfdejaar mediese studente aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) in staat gestel om beperkinge wat op die opleidingsplatform geplaas is...
Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 21 September 2020)
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Maandag 21 September sy derde vergadering van 2020 gehad. Hoewel die vergadering plaasgevind het op die eerste dag van vlak 1 van die COVID-19-inperking, wat nou vergaderings van...
Deernis-uitputting maak dat ons nie meer omgee nie
Deernis-uitputting gedurende abnormale tye soos die COVID-19-pandemie kan daartoe lei dat mense glad nie meer omgee vir ander nie, skryf Prof Dion Forster van die Departement Sistematiese Teologie en Ekklesiologie in ʼn meningsartikel vir...
Volhoubare houthuismark is moontlik in SA
Navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) het bevind dat Suid-Afrika genoegsame houtbronne het vir 'n volhoubare houthuis-boubedryf. “Ons studie het getoon dat deur die houtbronne wat tans as spaanders uitgevoer word, tesame met die...
Loslitdag: Ons kort ʼn samelewing wat regtig persone met gestremdhede insluit
Loslitdag word elke jaar op die eerste Vrydag in September (vanjaar op 1 September) gevier. In meningsartikels vir die media skryf personeel by die Eenheid vir Gestremdhede aan die Universiteit Stellenbosch dat ons ʼn inklusiewe samelewing...
#Researchforimpact: Die gebruik van die nuutste generasie genetiese instrumente om Afrika-wildehonde te red
Namate menslike bevolkings groei, bly die ruimte vir wild krimp, wat klein, gefragmenteerde bevolkings tot gevolg het, veral in die geval van spesies wat groot gebiede benodig. Natuurlike meganismes vir die instandhouding van...
Genootskap help Heine om hartsiekte in lae-inkomste omgewings aan te pak
ʼn Senior nadoktorale genoot by die Instituut vir Sport- en Oefening-geneeskunde (ISOG), dr Martin Heine, is gekies vir die Wêreld Hartfederasie se prestigeryke Salim Yusuf Ontluikende Leiersprogram, ʼn eerbetoning wat volgens hom ʼn indirekte...
COVID-19 ‘hou aansienlike moontlikhede vir vernuwing in’
“Ons moenie net ten spyte van nie, maar ook weens hierdie krisisoomblik gunstige toestande vir betekenisvolle verandering skep. Die COVID-19-oomblik sal toekomstige bemiddeling beïnvloed en hou aansienlike moontlikhede vir vernuwing in. Ons...
Intrinsieke waarde verbind Ubuntu en rooibos aan mekaar
Daar is 'n besondere verband tussen die metafoor van Ubuntu en die ekologie van Aspalathus linearis, een van Suid-Afrika se endemiese spesies wat in wêreldmarkte algemeen as rooibostee bekendstaan. Volgens Rhoda Malgas, 'n dosent en PhD...