8342 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Gevierde vakkundige sluit by US aan
Die internasionaal- en nasionaal-gevierde vakkundige, prof Kopano Ratele, het hom onlangs by die Departement Sielkunde in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) aangesluit. Hy is die voormalige...
US-musiekgraduatus mik na New York
’n Musiekmeester van die Universiteit Stellenbosch (US), Christopher Njapha, is ’n sprekende voorbeeld daarvan dat harde werk vrugte afwerp. Njapha, wat in 2020 Sy BMus-graad aan die US behaal het onder leiding van Babette Roosenschoon van...
US deel van eerste SA span om Franse debat-stryd te wen
Twee nagraadse studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het geskiedenis gemaak deur deel te wees van die heel eerste Suid-Afrikaanse span om die Franse inter-universitêre debat-stryd te wen wat deur die Agence Universitaire de la...
Mashigo wil bewustheid skep van die bloeddiens se belangrike rol
Dr Nomusa Mashigo van die Afdeling Hematologiese Patologie sien haar aanstelling as ʼn onafhanklike lid van die Kliniese Bestuurkomitee van die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) as ʼn geleentheid om bewustheid te skep oor die...
Sonkrag-werksessie wek belangstelling by leerders
Onderwysers en leerlinge van skole in Cloetesville en Kayamandi het onlangs 'n werksessie oor sonkragopwekking bygewoon. Dit is deur die Universiteit Stellenbosch se Departement Ondernemingsbestuur in vennootskap met die Fakulteit...
'n Dag in die lewe van: Adwoa Opoku-Nyarko
Adwoa Opoku-Nyarko glo in die transformerende krag van die onderwys en is dankbaar om vir 'n opvoedkundige instelling te kan werk. Sy bestuur die korporatiewe handelsmerk en openbare betrekkinge by die Universiteit van Stellenbosch...
Nuwe Afrikaanse tesourus die produk van meer as 20 jaar se werk
“Afrikaans is so lewendig soos nog nooit te vore nie, dit groei, dit bruis en dit knor, dit sukkel, maar dit groei die hele tyd, letterlik elke dag." Só het die voormalige direkteur van die Universiteit Stellenbosch (US) Taalsentrum, prof...
US implimenteer afvalwatergebaseerde waarnemingsplatform vir vroeë opsporing van COVID-19-uitbreking
Die Universiteit Stellenbosch (US) beplan om 'n afvalwatergebaseerde waarnemingsplatform te implimenteer om institusionele uitbrekings van SARS-CoV-2 op twee van sy kampusse op te spoor. “Dit is 'n uitvloeisel van die instelling se...
Gryswater: hoekom dit nie so slim is om jou tuin met wasgoedwater nat te lei nie
Dink twee keer voordat jy jou tuin natlei met die gryswater afkomstig van jou wasmasjien. Dis nie goed vir die einste grond waarin plante moet groei nie. As jy nie anders kan nie, gebruik eerder vloeibare wasmiddels as waspoeier, want dit...
In die rigting van die herlewing van die universiteit en openbare beleid in Afrika
In hierdie tweedelige Op-Ed, gepubliseer in Daily Maverick (17 & 18 Mei 2021), ondersoek prof Firoz Khan van die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) die ontstaan en evolusie van die universiteit in Afrika, en die relevansie van die...