8343 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Thys Visser-gedenklesing
Die Thys Visser-gedenklesing word al om die twee jaar deur die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aangebied. Vanjaar word dit deur prof Emmanuel Akyeampong van die Sentrum vir Afrika Studies aan Harvard Universiteit in die VSA...
US se Guy Midgley een van Reuters se invloedrykste klimaatwetenskaplikes
Die Universiteit Stellenbosch se Prof Guy Midgley is een van vier Suid-Afrikaanse wetenskaplikes wat op die Reuters Hot List van die top 1000 invloedrykste klimaatsveranderingwetenskaplikes ter wêreld gelys is. Saam met Prof Midgley wat...
Waarom die brand op Kaapstad se ikoniese Tafelberg so verwoestend was
Na aanleiding van die onlangse katastrofale brand op Tafelberg het dr Alanna Rebelo , nadoktorale navorser by die Universiteit Stellenbosch (US), en prof Karen Joan Esler , hoof van die US se Departement Bewaringsekologie en Entomologie,...
Prof Blitz baan nuwe weё
Nadat prof Julia Blitz in 1982 as ʼn mediese dokter aan die Universiteit van die Witwatersrand gegradueer het, het sy besluit om ʼn huisarts te word. Maar haar loopbaan het tydens die latere deel van haar professionele lewe gaandeweg ʼn omweg...
Risiko van ʼn 'derde golf'
22 April 2021 Beste kollegas en studente Die Institusionele Komitee vir Bedryfsvoortsetting (IKBV) van die Universiteit Stellenbosch het Woensdag, 21 April 2021 vergader. Hier het die mediese advieskomitee en die sewe werkstrome (vir...
US kry nuwe Skool vir Klimaatstudie
In wat beloof om 'n baanbrekersinisiatief in die stryd teen klimaatsverandering te wees, staan die Universiteit Stellenbosch (US) op die punt om 'n nuwe Skool vir Klimaatstudie van stapel te stuur. Die amptelike bekendstelling vind in...
MGD bevorder student-gedrewe betrokke burgerskap
"Die Universiteit Stellenbosch Visie 2040 stel duidelik die universiteit se doelwit om een van Afrika se leidende navorsing-universiteite te word en om wêreldwyd erken te word as 'n uitstekende, inklusiewe en innoverende instelling waar...
Kortkursus oor die Akademieskap van Opvoedkundige Leierskap (“SoEL”)
Kortkursus oor die Akademieskap van Opvoedkundige Leierskap Die derde kontaksessie van die 2021 Kortkursus oor die Akademieskap van Opvoedkundige Leierskap (“SoEL") het op 28 Mei plaasgevind en is via Uitgebreide Afstandsonderrig, ‑leer en...
Kunste sukkel gedurende pandemie, maar bring steeds hoop
Woensdag (21 April) was Wêreldkreatiwiteit- en innovasiedag. In meningsartikels vir die media toon Stella Viljoen (Departement Visuele Kunste) en Saartjie Botha (Toyota US Woordfees) aan hoe die kunste ondanks baie uitdagings steeds sosiale...
Die US Argief – ons Universiteit se institusionele geheuebank
Die Amerikaanse skrywer en Nobelpryswenner Pearl Buck het op 'n keer gesê: “If you want to understand today you have to search yesterday." By die Universiteit Stellenbosch (US) sou 'n ondersoek na die geskiedenis van die Universiteit jou...