8343 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties-watersport sterk by Spele verteenwoordig
Vier waterpolo-spelers – Lwazi Madi, Cameron Laurenson, Jason Evezard en Ross Stone – twee afrigters, Cedric Finch (swem) en Vaughn Marlow (waterpolo), en die Maties Sport-klubbestuurder, Candice Williams vervul almal lewenslange ambisies...
Hoe ons Mandela se nalatenskap behoort te eer
Sondag (18 Julie) was Mandeladag. In meningsartikels vir die media skryf personeel aan die Universiteit Stellenbosch oor hoe ons Nelson Mandela se nalatenskap behoort te eer. Klik op die skakels hieronder om die Afrikaanse weergawes van die...
’n Nuwe steunsentrum vir plaaslike entrepreneurs
As deel van sy verbintenis tot doelgerigte vennootskappe en inklusiewe netwerke, het die Universiteit Stellenbosch (US) ’n vennootskap aangegaan met die organisasie Ranyaka om kleinsakeontwikkeling in die Stellenbosse omgewing te...
Gevierde bio-inligtingskundige sluit by Universiteit Stellenbosch aan in stryd teen pandemies
Prof Tulio de Oliveira, die hoog wêreldbekende bio-inligtingskundige wat in Desember verlede jaar [2020] 'n nuwe variant van COVID-19 in Suid-Afrika geïdentifiseer het, sal 'n nuwe instituut by die Universiteit Stellenbosch (US) tot stand...
Studente-entrepreneur se wentoep wil leerders help bemagtig
Lindelwa Mahlalela, 'n finalejaarstudent in die Diplomaprogram in Volhoubare Ontwikkeling van die Skool vir Publieke Leierskap, is gekies as die algehele wenner in die Universiteit Stellenbosch (US) se rondte van vanjaar se...
Suid-Afrikaners is meer gewillig om ingeënt te word. Maar baie moet steeds oortuig word
Hierdie artikel was eerste in The Conversation gepubliseer. Lees die volledige artikel hier .
Mandeladagvieringe: US-studente besin oor diensbaarheid aan die samelewing
Matie Gemeenskapsdiens (MGD) by die Universiteit Stellenbosch (US) het Mandeladag vanjaar aanlyn gedenk deur die positiewe verhale te vertel van studente en personeellede wat by gemeenskapsdiensprojekte betrokke is.Nelson Mandela...
Dringende besluit oor A4-assesserings
21 Julie Beste kollegas en studente In die Universiteit se onlangse e-pos (17 Julie) oor die onrus wat baie gemeenskappe in ons land geraak het, het ons onderneem om verder te kommunikeer oor die impak van dié gebeure op studente wat A2-...
Wêreldonderwysersdag: Onderwysers het kritieke rol, kragtige invloed in samelewing
Wêreldonderwysersdag is op 5 Oktober gevier. In meningsartikels vir die media beklemtoon opvoedkundiges aan die Universiteit Stellenbosch die belangrike bydrae wat onderwysers lewer om jongmense voor te berei vir die lewe ná skool en om...
In memoriam: mev Marian Clift
Ons treur oor die afsterwe van mev Marian Clift op Vrydag 16 Julie 2021. Marian het haar in 2015 by die Universiteit Stellenbosch (US) aangesluit as 'n tolk by die Taalsentrum. Sy is in 2021 as 'n dosent in Engels in die Fakulteit...