8356 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
#WomenofSU: Universiteit Stellenbosch Internasionaal
“'n Vrou se werk is nooit klaar nie. Vroue staan sentraal as rigtinggewers om Afrika se enorme potensiaal te verwesenlik." Dit is die siening van prof Sarah Howie, Direkteur van die Afrikasentrum vir Akademieskap (ASA) by Universiteit...
Eksamenopsieners benodig
Indien u graag as 'n opsiener diens wil doen tydens die US-eksamens vanaf Dinsdag 29 Oktober 2019 tot Saterdag 07 Desember 2019, het u nou geleentheid om aansoek te doen tot Donderdag 12 September 2019. Minimum kwalifikasie Matriek...
#WomenofSU: Vroue toegerus wetlik bemagtig te word
Ongeag hul inkomste, klas, ras, sosiale status of ouderdom, is daar nog talle Suid-Afrikaanse vroue wat nie hul regte ken as dit kom by kwessies soos die huwelik, indiensneming, behuising, finansies, en ander sake nie. Verder ondervind...
Aardwetenskap-studente op wintervaart met die SA Agulhas II
Steekproefmonsters van meer as 3 000 liter seewater, 30 kg gevriesde yskerne, sowel as monsters van pannekoekys, sneeu en atmosferiese stof. Dit is die waardevolle vrag wat 'n span van nagraadse studente in die Departement Aardwetenskappe...
Besoek deur die Universiteit van Nebraska (Lincoln) aan die Fakulteit Opvoedkunde
Van 27 - 30 Julie het 'n span akademici en nagraadse studente die Fakulteit Opvoedkunde besoek om deel te neem aan besprekings oor nagraadse studie en die opleiding van onderwysers. Op 27 Julie het die hele span die Nagraadse Saterdae van...
Regsraamwerk nodig om pasiënte se selfoondata te beskerm
Gesondheidsorgpraktisyns kan in afgeleë gebiede of in noodgevalle baie vinniger besluit watter soort behandeling 'n pasiënt benodig indien hulle onmiddellik toegang tot selfoondata oor die persoon se gesondheid kan kry. Hoewel hierdie...
Ingenieurstudente leer baie oor skip tydens reis saam met die SA Agulhas II
Met 'n groep Universiteit Stellenbosch-studente aan boord het Suid-Afrika se poolnavorsingskip, die SA Agulhas II, teruggekeer vanaf haar jaarlikse SCALE-wintervaart na die Suidelike Oseaan. Vier ingenieurstudente en 'n groep...
#WomenofSU: Dr Azille Coetzee
Om geslagsongelykheid en dekolonisasie aan te spreek maak 'n groot deel uit van dr Azille Coetzee, 'n nadoktorale genoot binne die SARChl-leerstoel in Genderpolitiek in die Departement Politieke Wetenskap, se werk wat sy die afgelope paar...
US skaapnavorsing nou makliker danksy BKB-skenking
Veekunde navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) sal voortaan 'n raps makliker, vinniger en meer presies hul studies oor die voeding van skape kan uitvoer. Dit word moontlik gemaak deur die installering van 'n gevorderde...
US-dosent wil kultureel-simpatieke opvoeders kweek
Dr Zelda Barends, 'n dosent by die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Opvoedkunde, het 'n Sosiale Impak-projek van stapel gestuur om Grondslagfase-onderrig en -leer vir beide die student-onderwyser en die leerder te verbeter. Die...