8355 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
PhD-kandidate leer suksesgeheime by netwerkgeleentheid van ADA-winterskool
As deel van sy winterskool vir 2023, het die Afrika Doktorale Akademie (ADA) in Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal op 11 Julie 'n netwerkgeleentheid aangebied. Onder die gaste was die doktorale kandidate, promotors en navorsers...
Media: neem asseblief kennis – Huis ten Bosch nie toeganklik vir media tot verdere kennisgewing
Die assessor word vandag op die Huis ten Bosch terrein verwag. Om veiligheidsredes kan media nie tot die beskadigde dele van die koshuis toegang kry alvorens die assessor en die US se Afdeling Fasiliteitsbestuur nie die terrein veilig...
US-hackathon dubbel so groot vanjaar
Die aandag is by nog 'n geleentheid op die kampus van die Universiteit Stellenbosch (US) op die opkoms van datawetenskap gevestig, toe 'n datawetenskap-uitdaging ingesluit is in die tweede, jaarlikse US hackathon met finansiële tegnologie...
#WomenofSU: Sentrum vir Studentewerwing en Loopbaanadvies
Geleerdheid verander lewens. Dít is die mantra van Eleanor Brink, Sibongile BUlose, Angelique Botha-Dreyer, Bongiwe Mdingi en Alida Hendricks. Hierdie vyf dinamiese vroue is raadgewers by die Sentrum vir Studentewerwing en Loopbaanadvies...
Heengaan van ’n merkwaardige Suid-Afrikaanse wiskundige
Dit is met groot hartseer dat die Departement Wiskundige Wetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US) kennis neem van die heengaan van Professor Dirk Laurie (1946-2019). Hy het op Saterdag 10 Augustus 2019 in die ouderdom van 73 by sy...
Dinamiet kom in klein pakkies
Moenie dat haar fyn hande en petit lyfie jou flous nie. Dr Karin Baatjes, hoof van die Afdeling Anatomie en Histologie en konsultant in die Afdeling Chirurgie aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe van die Universiteit...
#WomenofSU: Dinamiet kom in klein pakkies
Moenie dat haar fyn hande en petit lyfie jou flous nie. Dr Karin Baatjes, hoof van die Afdeling Anatomie en Histologie en konsultant in die Afdeling Chirurgie aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe van die Universiteit...
#WomenofSU: Dr Elisabet le Roux
Geestelike leiers en geloofsgemeenskappe kan en moet 'n belangrike rol in die voorkoming van en reaksie op geslagsgeweld speel. Ongelukkig dra hulle dikwels by tot die oortuigings, norme en praktyke wat hierdie teistering in die hand werk...
#WomenofSU: Dr Funlola Olojede
Die Bybel word al vir eeue op maniere geïnterpreteer wat vroue op alle lewensterreine tot onderhorigheid dwing, onderdruk en ontmagtig. Deur haar navorsing probeer dr Funlola Olojede van die Geslagseenheid by die Fakulteit Teologie bewys...
Nuwe grondvoorbereiding boek gepubliseer
Drs. Johan van Zyl en Eduard Hoffman van die Departement Grondkunde, Stellenbosch Universiteit, het 'n nuwe boek vir die wyn- en tafeldruifbedrywe geskryf: “Grondvoorbereiding vir volhoubare wyn- en tafeldruifwingerde”. Die boek handel oor...