Gewilde soek terme
8357 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
DeepMind se hernieude verbintenis gee verdere hupstoot aan kundigheid in masjienleer in Afrika
DeepMind, 'n Londense wêreldleier in kunsmatige intelligensie-navorsing en die toepassing daarvan in die werklike wêreld, het sy verbintenis tot die ondersteuning van nagraadse studente op die gebied van toegepaste wiskunde, statistiek...
Poliandrie teiken die kern van patriargie
Mans reageer heftig wanneer poliandrie ter sprake kom omdat dit die kern van patriargie uitdaag en hul monopolie oor vroue se seksualiteit, huishoudelike en versorgingsarbeid en eiendom kan breek. Só meen dr Lize Mills (Departement...
US help herbou vergete Faure
Die Universiteit Stellenbosch (US) hoop om binnekort 'n sosiale-impak-inisiatief van stapel te stuur om die klein gemeenskap van Faure hulle vergete dorp te help herbou en die natuurlike omgewing daar te herstel. Dr Willem de Clercq en me...
Woordfees wil reg oor Stellenbosch perspektiewe verruim
Die 2023 Toyota US Woordfees wil personeel, studente, alumni, besoekers en ander feesgangers uitdaag én inspireer om nuwe perspektiewe van ons leefwêreld te verken. Die feesprogram bied 'n ryk verskeidenheid geleenthede om nie alleen in...
FGGW bring hulde aan kollegas en studente wat gesterf het
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het onlangs ʼn gedenkdiens gehou en bome geplant om eer te betoon aan die 19 kollegas en studente wat die afgelope jaar gesterf het. “Dit is ʼn geleentheid om hulde te bring, te...
SIKMF Musiek sonder grense
Hoewel die meeste Suid-Afrikaners teen hierdie tyd gewoond geraak het aan die geleidelike verslapping van die inperkingsmaatreëls, hang die alledaaglikse uitwerking daarvan af van die beroep waarin `n mens jou bevind. Vir die uitvoerende...
Rekordgetal kwalifikasies in 2020 ondanks COVID-19 uitdagings
Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy eie rekord verbeter vir die meeste kwalifikasies wat tot nog toe in 'n akademiese jaar by die instelling toegeken is. Volgens die jongste syfers het die Universiteit in 2020 altesaam 9 234 grade...
Die implikasies van COVID-riskovlak 2 vir die US
4 Junie 2021 Terugvoer vanaf die IKBV Beste kollegas en studente 'n Streng waarskuwing om waaksaam te bly teen die bedreiging van COVID-19, is Donderdag, 3 Junie 2021 by die vergadering van die US se Institusionele Komitee vir...
Watter kruieprodukte kan WERKLIK help met gewigsverlies?
Watter kruieprodukte kan werklik help met gewigsverlies? Dit is die vraag wat dr Hanél Sadie-Van Gijsen van die Sentrum vir Kardio-metaboliese Navorsing (CARMA) in die Afdeling Mediese Fisiologie probeer beantwoord het in ʼn onlangse artikel...
Wêreldomgewingsdag: Ons toekoms hang van gesonde omgewing af
Saterdag 5 Junie was Wêreldomgewingsdag. In meningsartikels vir die media, maak Proff Chris Reddy (Departement Kurrikulumstudie) en Oliver Ruppel (Departement Handelsreg) die punt dat ons die omgewing moet beskerm omdat ons toekoms daarvan...