Laat klimaatsverandering visse na kouer waters migreer?
Is kommersieel belangrike visspesies besig om by die warmer water van ons oseane aan te pas of migreer hul na koeler areas wat dus beteken dat hul plaaslik...
Die Suidelike Yssee speel 'n groter rol in die globale koolstofsiklus as wat vermoed is
Die rol wat die Suidelike Yssee in die aandrywing van die globale koolstofsiklus speel, is dalk groter as wat vermoed is, siende dat die biologiese...
Dave Pepler en Science Café Stellenbosch maak TV-debuut by Woordfees
Die alombekende omgewingskundige, Dave Pepler, en Science Café Stellenbosch sal volgende week hulle debuutverskyning op TV maak as deel van die Toyota US...
Shark Safe Barrier™ by gewilde strandoord op Réunion getoets
Haai-afskrikkingstegnologie wat deur 'n span navorsers van die Universiteit Stellenbosch ontwikkel is, word tans aan die kus van Réunion in die Indiese Oseaan...