8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Wiskunde-dosent woon gesogte Heidelberg Laureate Forum by
'n Junior lektor en PhD-student in wiskundige wetenskappe, Jacques Rabie,het onlangs skouers geskuur met van die topnavorsers in sy vakgebied by die Heidelberg Laureate Forum in Duitsland. Hy was een van 200 jong navorsers afkomstig van...
EBW-hoogleraar vereer vir navorsings-uitnemendheid
Prof Martin Kidd van die Sentrum vir Statistiese Konsultasie (SSK) van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe is die ontvanger van 'n toekenning vir navorsingsuitnemendheid. Die toekennings is onlangs aan US-navorsers oorhandig...
SU Earth Scientist in the Eastern Gobi, Mongolia
Department sedimentologist Dr Ryan T Tucker is off on another adventure. Dr Tucker will take part in a multidisciplinary internationally collaborative expedition to remote portions of the Eastern Gobi, Mongolia. Dr Tucker and key...
Ocean and Ice adventures
SU Earth Scientists joined the South African Winter Expedition #SCALE22 into the Southern Ocean in July-August 2022 on board South Africa's flagship SA Agulhs II. The team studied bioactive trace metals and mercury in the Antarctic seawater...
US en Sea Change Project snoer kragte saam om mariene biodiversiteit in Suid-Afrikaanse seewierwoude te dokumenteer
Mariene navorsers verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US) werk saam met Sea Change Project, 'n organisasie sonder winsbejag wat in Kaapstad gesetel is om die biodiversiteit van die Groot Afrika-seewoud na te vors. Die onlangse...
Na-doktorale navorsingsgenote en mentors gevier vir hul uitsonderlike prestasie
Na-doktorale navorsingsgenote is 'n hoofprioriteit in die strategiese visie van die Universiteit Stellenbosch (US). Ons is trots op die ontwikkeling en navorsingsuitnemendheid van ons na-doktorale navorsingsgenote wat bydra tot die US...
Aktiewe terugvoer: Navorsingseminaar oor onderrig, leer en assessering
Die Universiteit Stellenbosch (US) se onderriggenote en die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) het op 25 Augustus 2022 'n aanlyn navorsingseminaar vir die akademiese gemeenskap van die US aangebied. Die onderwerp was aktiewe terugvoer, d.w...
Sebravis-studie toon nadelige effekte van ivermektiengebruik
Ivermektien. 'n Woord wat die afgelope paar jaar alte bekend geword het toe die wêreld in die greep van die Covid-19-pandemie was. Skielik is WhatsApp-groepe oorval met menings oor of dit veilig is om vir mense te gebruik en of dit enige...
Tuiskoms 2022: Bergpad draf, stap of ry fiets
Hier is jou geleentheid om daardie bene te strek. Kom pak die asemrowende Stellenboschberg te voet, op 'n drafstap of op 'n fiets aan op Saterdag 10 September om 07:30. Nie superfiks nie? Moenie bekommer nie, ons maak vir alle...
SASUF maak gereed vir netwerkgeleentheid in September
Die kontakpersone van die verskillende Suid-Afrikaanse instellings in die Suid-Afrika–Swede-universiteitsforum (SASUF) het in Junie kontakvergadering by die Sweedse ambassade in Pretoria gehou. Afgevaardigdes het bespreek hoe navorsing-en...