8330 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Irshaad se pad na sukses
Irshaad Ahmad Parker se deelname aan die Universiteit Stellenbosch se SciMathUS universiteitsvoorbereidingsprogram het sy lewe verander en hom hierdie belangrike lewensles geleer: waar jy begin, sal nie noodwendig bepaal waar jy sal eindig...
Home
Baccalareus in Datawetenskap (BDatSci)
MSc-student Francisca Darkoh ontvang gesogte Mandela Rhodes-beurs
Toe Francisca Darkoh verlede jaar vir “net nog" 'n beurs aansoek gedoen het om haar nagraadse studies in fisiologiese wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) te kan voortsit, het sy geen idee gehad dat die Mandela Rhodes-beurs...
Lede
Institusionele Forum lede
Dokter, digter en FGGW-alumnus Dr Wandile Ganya publiseer debuutroman
Lees die volledige artikel in Engels.
Datums
Datums
SunCom Office Spotlights
Die Compliance en Catering Kantoor, geleë binne die SU Besigheidskantoor (SunCom), hey 'n beduidende prestasie van: 0% voedselvergiftigingsvoorvalle in 2023 gerapporteer. Dit kan herlei word na die korrekte navolging van...
Nuwe Thuthuzela-sorgsentrum op Stellenbosch ‘baken van hoop’ vir GBG-slagoffers
Die Universiteit Stellenbosch (US) is een van verskeie vennote wat betrokke was by die bekendstelling van die eerste ondersteuningsentrum vir slagoffers van geslagsgebaseerde geweld (GBG) wat nie op hospitaalpersele geleë is nie en wat oor...
Prof Christie Dorfling se navorsing help verbeter ontginning van waardevolle metale
Prof Christie Dorfling van die Departement Chemiese Ingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het Donderdag (18 April 2024) sy intreerede, getiteld “Hidrometallurgiese ekstraksie van metale uit primêre...
Hoogtepunte van die SUPAN-konferensie
Die Universiteit Stellenbosch professionele assistente-netwerk (in Engels SUPAN) se 5de jaarlikse byeenkoms sedert die ontstaan daarvan in 2019 het op Vrydag 5 April 2024 plaasgevind, met die klem by dié dinamiese en insiggewende...