8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Die US ondersteun sektorale benadering oor studentegelde – Rektor
Die Universiteit Stellenbosch (US) ondersteun die sektorale benadering dat universiteite ʼn minimum styging van 8% in jaarlikse inkomste benodig vir 2017. Dit is volgens prof Wim de Villiers, US-Rektor en Visekanselier, in ʼn skrywe vroeër...
Maties op pad na Rio
’n Student en atleet van die Universiteit Stellenbosch, Justine Palframan, is ingesluit by die Suid-Afrikaanse Olimpiese span vir Rio2016. Justine, wat goud gewen het in die 400m by die Wêreldstudentespele in 2015 en meer onlangs by die...
Die verband tussen gedrag en breinverbindings ondersoek
Dr Annerine Roos, ʼn navorser aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), is onlangs genooi om haar navorsing oor die verband tussen gedragsteurnisse en breinverbindings aan te bied by...
Internasionale span wil uitsterwings verhoed
Wetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch gaan saam met navorsers van Conservation International (CI) en vyf ander top universiteite wêreldwyd werk om die verskuiwing van spesies en ekosisteme weens klimaatsverandering te modeleer...
Nuwe era breek aan vir US met vrou in registrateurstoel
ʼn Nuwe era breek binnekort vir die Universiteit Stellenbosch (US) aan met ʼn vrou wat vir die eerste keer as Registrateur aangestel word. Dr Ronel Retief (45), Adjunkregistrateur: Tygerberg-kampus, neem die pos op 1 Januarie 2017 oor. Die...
Stellenbosch Universiteitskoor maak skoonskip by Koorspele
Die Universiteitskoor van Stellenbosch onder leiding van André van der Merwe, is die groot wenner by die agtste Internasionale Koorspele in Rusland wat Saterdag ten einde geloop het. Die US Koor het eerste plekke en goue medaljes in drie...
Fakulteit onthul nuwe logo as deel van 60ste vieringe
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het vandag as deel van die vieringe vir sy 60ste herdenking 'n nuwe logo onthul. Prof Jimmy Volmink, Dekaan, het gesê die nuwe logo weerspieël die fakulteit se wortels en tradisies...
US-kenners skryf oor samelewingskwessies op Mandeladag
Vandag (18 Julie 2016) vier mense regoor die wêreld Mandeladag. In meningsartikels in die media skryf twee personeellede aan die Universiteit Stellenbosch oor belangrike samelewingskwessies waaroor ons op hierdie dag behoort na te dink...
Skryf nou in vir die US se eerste gratis en oop aanlyn kursus
Inskrywings vir die Universiteit Stellenbosch (US) se eerste gratis en oop aanlyn kursus (in Engels algemeen bekend as 'n MOOC – Massive Open Online Course) het Maandag, 18 Julie, oopgemaak. Registreer hier. Kyk voorskou . Dié vier week...
Soet oorwinning vir Steinhoff Maties Hokkie-mans
Hulle het hulself die afgelope paar jaar teleurgestel by USSA-toernooie, maar vanjaar het die Steinhoff Maties Hokkie-mans uiteindelik die titel-hekkie oorkom om die eerste USSA-manstitel sedert 2009 vir die klub te wen. Dylan Swanepoel en...