8361 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
ʼn Dag in die lewe: Jabu Lukhele
Vir personeellid Jabu Lukhele behels 'n gewone werksdag om eerstejaar-chemiestudente te inspireer as een van die hoof- tegniese beamptes van die Departement Chemie en Polimeerwetenskappe. As 'n voormalige Latynse danser kry hy nou sy...
Stellenbosch University
Tyd, soepelheid belangrik vir gesonde, regverdige en gebalanseerde werkslewe
Internasionale Werkersdag is op 1 Mei gevier. In ʼn meningsartikel vir Business Day skryf prof Mark Smith, Direkteur van die Stellenbosch Bestuurskool, hoe kwessies soos tyd en soepelheid belangrik is vir ʼn gesonde, regverdige en...
Stellenbosch University
ʼn Dag in die lewe: Nienke Osborne
Nienke Osborne is op haar gelukkigste wanneer sy stories kan vertel en met mense kan omgaan, hetsy as 'n nuusleser vir die kampusradio, MFM, of in haar rol as 'n private akkommodasiebeampte. Sy leef, werk en studeer in Stellenbosch...
Stellenbosch University
Plaaslike nuus in die kollig by die Departement Joernalistiek se Persvryheidsdag-viering
"Buitengewone bewerings vereis buitengewone bewyse." Dit is wat Nathan Geffen, redakteur van die nuusagentskap GroundUp, gesê het oor die benadering wat hulle gevolg het toe hulle begin het om die ontsnapping van die berugte Thabo Bester te...
Stellenbosch University
Inisiatief beklemtoon die belangrikheid van selfsorg vir geestesgesondheid
Artikel beskikbaar in Engels.
Stellenbosch University
’n Dag in die lewe: Dr Jill Ryan
Sedert Dr Jill Ryan by die Universiteit Stellenbosch (US) se Eenheid vir Gelykwaardigheid begin werk het, is sy ’n uitgesproke stem teen geslagsgebaseerde geweld. Ryan sê sy is dankbaar om ’n verskil te kan maak. Wanneer sy met opleiding...
Stellenbosch University
Dr Koopman lewer kommentaar oor die uitbreiding van onderrig in Afrikatale
Dr Oscar Koopman, senior lektor in die Departement Kurrikulumstudies, het kommentaar gelewer op die Departement van Basiese Onderwys se plan om onderrig in Afrikatale vir huistaalleerders tot aan die einde van graad 6 uit te brei. Sien die...
Stellenbosch University
Kyk terug én kyk vorentoe
Die Universiteit Stellenbosch (US) het in Maart 2023 drie dekades van formele internasionalisering gevier. Meer as 100 verteenwoordigers van ons vennootuniversiteite het die geleentheid bygewoon, wat saamgeval het met die vergadering van...
Stellenbosch University
Geesdrif vir Inheemse Vrugte Lei tot ʼn Volhoubare en Gesonde Teelyn
Utamu is die nuwe spelwisselaar in die teebedryf. Dr Trust Phukwa, PhD-graduandus in voedselwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US), het sy geesdrif vir die skep van innoverende voedsel- en drankprodukte na ʼn vlak hoër geneem...
Stellenbosch University
ADA maak reg vir megawinterskool
Die Afrika Doktorale Akademie (ADA) was bly om vir sy somerskool in Januarie 2023 na kontakvorm te kon terugkeer, en is druk aan die voorberei vir 'n mega- hibridiese weergawe van die winterskool in Julie. Die seisoenale doktorale skole van...