Gewilde soek terme
8428 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Politieke gesprek deur genderlens by US gefasiliteer
'n Betekenisvolle vergadering het verlede week by die Universiteit Stellenbosch (US) plaasgevind toe verteenwoordigers van vyf Suid-Afrikaanse politieke partye byeengekom het vir 'n in-diepte gesprek oor kwessies wat in die komende Suid...
Stellenbosch University
Universities South Africa herbevestig hul verbintenis tot die toeganklikheid van universiteite
Universities South Africa (USA) het hul verbintenis herbevestig om Suid-Afrikaanse universiteite te transformeer en dit ook meer toeganklik aan studente te maak. In 'n gesamentlike verklaring, wat deur 26 hoofde, rektors en vise-kanseliers...
Stellenbosch University
Nominasies ingewag vir posisies in US Raad
Die ampstermyne van vier lede van die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) verstryk op 1 April 2016 en benoemings vir persone om hierdie posisies te vul word deur die registrateur van die US ingewag. Drie van hierdie raadslede is...
Stellenbosch University
R1,5 miljoen vir navorsingsprojek om volhoubare bestaansgeleenthede te skep
'n Nuwe projek in die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit AgriWetenskappe wat daarop toegespits is om hongersnood en armoede te verminder, landbouontwikkeling te verhoog, wanvoeding die hoof te bied en tot vaardigheidsontwikkeling by te...
Soil Science
Departement Grondkunde Verhandelings
Stellenbosch University
Blue Skies fondse vir “sellulêre taxi’s”
Navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) maak gebruik van dieselfde guerillataktiek, eie aan dit wat geharde bakterieë, soos dié wat Tuberkulose veroorsaak, gebruik om die immuunstelsel te fnuik, om "sellulêre taxi's" te ontwikkel...
Soil Science
Navorsing Fasiliteite
Beskrywing van navorsing toerusting beskikbaar by die Grondkunde departement.
Stellenbosch University
Chemikus en fisikus ontvang US kanselierstoekennings
’n Teoretiese fisikus en ’n analitiese chemikus van die Fakulteit Natuurwetenskappe het die Universiteit Stellenbosch se Kanselierstoekennings vir buitengewone prestasie tydens die Desember 2015 gradeplegtigheid ontvang. Hulle is prof...
Stellenbosch University
US rekenaarwetenskaplike ontvang A-gradering
'n Spesialis in sagteware-ontwikkeling van die Universiteit Stellenbosch, prof. Willem Visser, is slegs die tweede rekenaarwetenskaplike in Suid-Afrika om 'n A-gradering van die Nasionale Navorsingstigting (NNS) te ontvang. A-graderings...