Popular searches
8427 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
USB se prof Marius Ungerer oor ‘verwoesters van geluk’
Daar is vier faktore wat 'n negatiewe rol op die vlak van ons geluk speel, sê prof Marius Ungerer, 'n medeprofessor in Strategiese Bestuur aan die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB). Hy noem hierdie faktore die "verwoesters...
Stellenbosch University
Steinhoff Maties se fokus nou op Grootuitdaag-liga
Met 'n belangrike wedstryd in die WP Grootuitdaag-liga wat komende naweek plaasvind, sal die Steinhoff Maties Hokkie-mansspan nie baie tyd hê om te tob oor hulle teleurstellende uitslag in die Varsity Hokkie-kompetisie nie. Maties se mans-...
Stellenbosch University
Verkiesing van US raadslid vir die termyn 22 Junie 2016 tot 01 April 2018
KENNISGEWING AAN LEDE VAN DIE KONVOKASIE VAN DIE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH Verkiesing van US Raadslid vir die termyn 22 Junie 2016 tot 01 April 2018 Lede van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch is in die pers in kennis gestel...
Stellenbosch University
Krieketlegendes wys hul slag by Maties Krieket-reünie
Die Suid-Afrikaanse krieketlegende en Maties Krieket-alumnus Peter Kirsten het sy 61ste verjaarsdag Saterdag op die krieketveld by Coetzenburg gevier saam met ander oud-Maties wat die Maties Krieket-reünie bygewoon het. Maties wat die...
Stellenbosch University
Winnie Rust
Die Dokumentesentrum, JS Gericke Biblioteek, betreur die onlangse, sinnelose moord op Winnie Rust, 'n baie geliefde inwoner en skrywer van Wellington. Winnie was in 2015 die spreker by die sesde Dokumentesentrumlesing en is die skrywer van...
Stellenbosch University
US neem deel aan AC 21 Internasionale Forum in Duitsland
Die Universiteit Stellenbosch (US) is weereens gekies om op die bestuurskomitee van die AC 21 - Akademiese Konsortium vir die 21ste eeu te dien. Die aankondiging is gemaak by die 2016 AC21 Internasionale Forum wat by die Chemnitz...
Stellenbosch University
Hipertensie: hoekom die benadering tot behandeling van dié stille doder verander het
Hipertensie is een van die hoofoorsake van hartsiektes soos hartaanvalle en hartversaking, beroerte en periferiële vaatsiekte. En dit neem toe in die ontwikkelende wêreld. Hierdie artikel het oorspronklik in die The Conversation verskyn...