Mr Rudolph van Jaarsveld
Chief Theatre Technician
Biography
Mnr Rudolph van Jaarsveld bestuur alle vermaak-tegniese aspekte van die Adam Small-teaterkompleks vir die Ouditorium (hoofteater) en die Laboratoriumteater, ingesluit beligting, klank, rekwisiete, en dekor. Hy gee onderrig in klank en beligting. Hy is ’n voorstander van voortgesette opvoeding en lewenslange leer, en gebruik elke geleentheid om kollegas en studente te laat vorder en verder te ontwikkel.