Skip to main content

Ms Estelle Olivier

Head of Movement and Physical Theatre, Timetable Coordinator, Lecturer

Biography

Me Estelle Olivier fasiliteer onderrig en leer in Beweging, Fisieke Teater en Performance-skepping. Sy ondersteun die Departement met die koördinering van klas- en eksamenroosters. Haar spesiale belangstellings sluit in improvisasie, kontakimprovisasie, choreografie en ensemble. Haar bestaande navorsingsbelangstellings behels die praktyk rondom inklusiwiteit, gedeelde kennisproduksie, en die hantering van die self-met-ander in beliggaamde performance-onderrig en -prosesse rakende die skep van embodied performances.