Skip to main content
Super-resolusie mikroskopie - SR-SIM

Super-resolusie mikroskopie - SR-SIM

CAF
18 Augustus 2022

Super-resolusie mikroskopie – SR-SIM

Monster: Neuronale selle

Instrument: ZEISS LSM780 met ELYRA PS1

Die konfokale mikroskoop is ook toegerus met twee superresolusieplatforms, SR SIM en PALM/STORM. Hier is SR SIM gebruik om 'n beeld van 'n neuronale sel vas te vang wat gekleur is om mitochondria (pienk) en mitochondriale DNA (oranje) te vertoon, met outofagosome (groen) versprei tussen hierdie organelle en die kern in blou teen baie hoër resolusie in vergelyking met konfokaal mikroskopie