
Geen vryheid sonder gelykheid en billikheid
28 April 2021
Dinsdag (27 April) was Vryheidsdag. In meningsartikels vir die media, voer prof Nico Koopman (Viserektor: Sosiale Impak, Transformasie en Personeel) en dr Chris Jones (Eenheid vir Morele Leierskap) aan dat baie Suid-Afrikaners sukkel om hul swaar-gewonne vryheid te geniet terwyl hulle steeds in armoede, ongelykheid en werkloosheid vasgevang is. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Prof Nico Koopman (Daily Maverick)
- Dr Chris Jones (News24)