Popular searches
Sport
Ons kampusse spog met sportfasiliteite van wêreldgehalte wat deurdrenk is van geskiedenis en lewendige studentegees. Van die legendariese Danie Craven-stadion tot die opwindende bergfietsroetes wat die Cape Epic en die Coetzenburg-stadion...
Ontwerp nuwe programme en vernuwe bestaandes
Ontwerp nuwe programme en vernuwe bestaandes
Personeel
As 'n toonaangewende hoëronderwys- en navorsingsinstelling in Suid-Afrika is ons trots op ons diverse en talentvolle gemeenskap van meer as 4 000 voltydse personeellede – akademici, navorsers en professionele administratiewe...
Hulpbronne
Toegang tot onderrig en leer hulpbronne om dosente aan die Universiteit Stellenbosch te ondersteun.
Institusionele prosesse vir goedkeuring van programme en modules
Institusionele prosesse vir goedkeuring van programme en modules
Gradeplegtigheid
Gradeplegtighede is 'n spesiale mylpaal op ons akademiese kalender. Dit is wanneer ons ons gegradueerdes se akademiese prestasies vier en hul reis met die US as hul akademiese tuiste vereer. Ons sien uit na die toekenning van sertifikate...